Skip to main content

Wole Soyinka: Nobelpryswenner bekoor US-gehoor met vlymskerp humor en wysheid

Daar is ʼn paar goed waarvan Wole Soyinka glad nie hou nie, waarvan een sosiale media is. En hy hou ook nie van mense wat sy afgesonderde woudeiendom in Nigerië...

Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie

Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen Photo credit: Lelethu Roto Met indrukwekkende innovasie en...

Prof Elmarie Costandius vereer met OBU-genootskapstoekenning

​​​​Een van die akademici wat die afgelope paar jaar ʼn deurslaggewende rol gespeel het om die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele regstellingsproses te...

Sosiale Impak-simposium werp lig op transformasie aan die US

​’n Sosiale Impak-simposium wat heelwat stof tot nadenke gebied het, het onlangs ongeveer 80 deelnemers uit verskeie fakulteite en afdelings aan die...

ʼn Innoverende navorsingsprojek oor Tuberkulose meningitis, gelei deur die Universiteit van Stellenbosch

'n Innoverende navorsingsprojek (iThemba) is onlangs by Tygerberg-kinderhospitaal, in samewerking met die Desmond Tutu TB-sentrum, by die Universiteit van...

ChatGPT bied geleenthede om tradisionele manier van assessering te vernuwe

In ʼn onlangse artikel vir die Daily Maverick het prof Michael le Cordeur, visedekaan: Onderrig en Leer in die Fakulteit Opvoedkunde, verduidelik dat kunsmatige...

US-student ontvang Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in berekeningswetenskappe

​Die gesogte Thamsanqa W. Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in die berekenings- en statistiese wetenskappe by 'n Afrika-universiteit, is...

Twee jong US-wetenskaplikes wen gesogte nasionale toekennings

Twee talentvolle nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch, Nyeleti Mabaso en Leanne Nortjé, is albei onlangs met 'n prestigeryke Suid-Afrikaanse...
Subscribe to