Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys
Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26...
Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te...
September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid met die Internasionale Dag vir Gebaretale wat op 23 September en die Internasionale Week vir Dowes wat...
Toe prof Louis Jonker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie onlangs as ontvanger van die Georg Forster-navorsingstoekenning aangewys is...
Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid, diversiteit...
Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer...
Prof Susana Clusella-Trullas van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op 19 September 2023 gelewer. Die...
Erfenisdag, wat jaarliks op 24 September gevier word, is die ideale geleentheid vir Suid-Afrikaners om hulle te verheug in en herinneringe op te haal oor ons...
Die Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner Pearl Buck het op 'n keer gesê: “If you want to understand today you have to search yesterday." By die Universiteit...