Skip to main content

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing

​Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae...

Klimaatsverandering dryf wêreldwye afname in amfibieë

​US-navorser dra by tot wêreldwye navorsingstudie wat bevind het dat 40% van amfibieë uitsterwing in die gesig staar, hoofsaaklik weens klimaatsverandering...

EBW-student en span verower eerste prys in invloedryke datawetenskaptegnothon

In 'n merkwaardige demonstrasie van datagedrewe vindingrykheid en probleemoplossingsvaardighede het ​drie studente van die Universiteit Stellenbosch, insluitend...

“Kweek ’n kultuur wat studentesukses bevorder deur betekenisvolle ko-kurrikulêre ervarings”

​Vir die afgelope paar maande het voornemende en bestaande studenteleiers opleiding in leierskapsontwikkeling ondergaan ter voorbereiding vir die verkiesing van...

iKaya Primêre skool skakel sy sonpalene-selsel aan

​Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse...

Skoonheid en elegansie van Banach-algebras betower prof Sonja Mouton

Prof Sonja Mouton van die Afdeling Wiskunde in die Departement Wiskundige Wetenskappe van die Faulteit Wetenskappe het haar intreerede op Dinsdag 3 Oktober 2023...

Studente in gesprek met legendariese krieketspeler dr. Ali Bacher

As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as 'n koninklike beskou word in daardie land, in Suid-Afrika en die res van die sportwêreld. Onlangs het...

Prof Ilse Feinauer lei SAAWK

​Prof Ilse Feinauer, die bekleër van die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk, is to die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...

Ontmoet ons nuutverkose SR lede vir 2024!

Ons nuwe Studenteraad is pas verkies, met Phiwokuhle Qabaka, vorige SR sekretaris-generaal, wat ingestem is as Voorsitter. Die nuwe Studenteraad is...

Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?

Daar was nog nooit 'n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die...
Subscribe to