Skip to main content

Tradisie en wetenskap vat hande om eetbare sprinkane te help identifiseer

​Die meeste mense sal waarskynlik hulle neuse optrek vir 'n bak sprinkane, maar landelike inwoners in Limpopo smul graag aan hierdie insekte, wat 'n belangrike...

Wêreldvoedseldag: Volhoubare voedingstelsels nodig om hongersnood en wanvoeding te bekamp

Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...

US se betrokkenheid by Afrika-Europa-klusters van Navorsings-uitnemendheid is mylpaal vir navorsing

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het vroeër vandeesmaand sy medeleierskap van vier van die 17 gesamentlike Afrika-Europa-klusters van Navorsingsuitnemendheid...

Boeiende werksessies gee stukrag aan US se nuwe handelsmerk

Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die US het meer as drie jaar gelede begin. Die sukses van die gefaseerde implementering is te danke aan 'n...

SAKELEIERS INSPIREER OPTIMUS-STUDENTE

Die hoofdoel van die OPTIMUS-program in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is om top voorgraadse akademiese uitblinkers van ’n stimulerende...

Geestesgesondheid is kompleks, kan nie net tot kontrolelys van simptome gereduseer word nie

​Wêreldgeestesgesondheiddag word elke jaar op 10 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir...

Rektorstoekennings 2023: ’n Aand van triomf en feesviering by US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie in die elegante atmosfeer van die Stellenbosse...

Dink nuut oor hoëronderwysonderrig, -leer en -assessering in die era van KI

Kunsmatige intelligensie (KI) ontwikkel vinnig en hou aansienlike en moontlik ontwrigtende implikasies vir die wêreldwye onderwyssektor in. Die Universiteit...
Subscribe to