Skip to main content

Amptelike bekendstelling van die African Rainbow Minerals Navorsingsleerstoel

Wêreldwyd en in Suider-Afrika kyk die mineralesektor na die ontluikende veld van geometallurgie as 'n manier om waarde te ontsluit en volhoubaarheidspraktyke...

US Onderriggenootskappe 2024

Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid...

Prof Richard Pitcher is ’n kampvegter vir gelykheid in gesondheid

Prof Richard Pitcher, hoof van die Afdeling Radiodiagnose en uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie aan die Universiteit...

Toekenning motiveer jong onderwyser

Alice Elizabeth White is een van twee studente van Fakulteit Opvoedkunde wat 'n toekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang het by die jaarlikse...

Korrupsie moet uitgeroei word om armoede in Afrika te bekamp

​Korrupsie belemmer armoedeverligtingspogings en algehele ontwikkeling in Afrika aansienlik. Dit is 'n groot struikelblok deurdat dit hulpbronne wegneem van...

US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings

'n Dosent in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n ingebore nuuskierigheid en belangstelling in innoverende leer het haar studente...

Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023

Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van...

SVO kondig Nina Callaghan as adjunk-direkteur aan

Nina Callaghan is as adjunk-direkteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aangestel. Sy sluit aan by mede-direkteure, prof Reinette (Oonsie) Biggs...

Harde werk en opofferings beloon met Rektorstoekenning

Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie aangebied. Die formele galadinee het die uitstaande...
Subscribe to