Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie in die elegante atmosfeer van die Stellenbosse...
Kunsmatige intelligensie (KI) ontwikkel vinnig en hou aansienlike en moontlik ontwrigtende implikasies vir die wêreldwye onderwyssektor in. Die Universiteit...
Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae...
US-navorser dra by tot wêreldwye navorsingstudie wat bevind het dat 40% van amfibieë uitsterwing in die gesig staar, hoofsaaklik weens klimaatsverandering...
In 'n merkwaardige demonstrasie van datagedrewe vindingrykheid en probleemoplossingsvaardighede het drie studente van die Universiteit Stellenbosch, insluitend...
Vir die afgelope paar maande het voornemende en bestaande studenteleiers opleiding in leierskapsontwikkeling ondergaan ter voorbereiding vir die verkiesing van...
Stellenbosch se iKaya Primêre Skool in Kayamandi het die tweede skool op die dorp geword wat voordeel gaan trek uit groen inisiatiewe van die Wes-Kaapse...
Prof Sonja Mouton van die Afdeling Wiskunde in die Departement Wiskundige Wetenskappe van die Faulteit Wetenskappe het haar intreerede op Dinsdag 3 Oktober 2023...
As krieket 'n koninkryk was, sou dr. Ali Bacher as 'n koninklike beskou word in daardie land, in Suid-Afrika en die res van die sportwêreld. Onlangs het...