Skip to main content

Elke dag ʼn nuwe avontuur as ʼn kampus toergids

​Lees die volledige artikel in Engels.

Maatskaplike Geregtigheidskonferensie en -beraad inspireer samewerking en oplossings vir dringende probleme

​Die sakesektor en die burgerlike samelewing het ʼn rol en verantwoordelikheid met betrekking tot die bevordering van maatskaplike geregtigheid, maar dit is...

Times Higher Education-vakranglys bevestig US se akademiese aanbod is van wêreldgehalte

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde...

Universiteit van Bath besoek US se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV)

Die US se Afdeling vir Leer en Onderrigverryking (ALOV/DLTE) is vanaf 18 tot 20 Oktober deur 'n afvaardiging van die Universiteit van Bath se Sentrum vir...

Bespreking tydens Woordfees ondersoek die kompleksiteite van Kleurling kultuur

​​Sedert die Toyota US Woordfees, 'n jaarlikse kunstefees op Stellenbosch, ten einde geloop het, het die produksies, lewendige televisie en radio-uitsendings...

Huis Visser gebruik tafeltennis om bewusmaking van borskanker te versprei

​Huis Visser het onlangs 'n geleentheid op die Rooiplein gereël om bewusmaking oor borskanker te kweek en het 'n prettige weergawe van tafeltennis gebruik om...

Voorste wetenskaplikes op Stellenbosch byeen om lig te werp op kritieke behoefte aan TB-navorsing

​Ons bevind ons in die middel van 'n “goue eeu" van pre-kliniese en kliniese tuberkulose- (TB-) navorsing wat, indien suksesvol, teen 2030 'n einde aan...

EBW-personeellid pluk vrugte van vaardigheidsuitruilprogram met Universiteit van Lund

Melissa Siegelaar, 'n Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) fakulteitslid, het 'n onlangse werkskadu-inisiatief by die Universiteit van Lund (UL) geloof vir...

US se HortiDemoSentrum vier een jaar met koninklike besoek

​Presies 'n jaar nadat die Universiteit Stellenbosch (US) se HortiDemoSentrum​ by die Welgevallen-proefplaas geopen is, het 'n groot eer die studente en...
Subscribe to