Skip to main content

US-vakkundige wen gesogte genootskap by Oxford

'n Top-akademikus by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Moderne Vreemde Tale, dr Gibson Ncube, het pas gehoor hy is gekies vir 'n gesogte...

Ooreenkoms 'n groot hupstoot vir die skep van veerkragtige landbou in die Wes-Kaap

Navorsing oor die impak van klimaatsverandering op landbou en gemeenskappe in die Wes-Kaap, was boaan die agenda tydens die ondertekening van 'n Memorandum van...

KI in Afrika gaan oor mense, taal en kontekstuele innovasie – en die hoër onderwys kan help

​Kunsmatige intelligensie (KI) in Afrika gaan oor mense. As die Universiteit Stellenbosch (US) se verteenwoordiger in AHEEN, is ek getref deur die verhaal van...

Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda

In Afrika is te veel voedselverwante beleidstukke eintlik niks minder as blote wenslysies nie. Om werk te maak daarvan moet hulle omgesit word tot uitvoerbare...

Van Zyl neem die leisels as hoof van patologie

Volledige artikel beskikbaar in Engels.

US Onderriggenootskappe 2023

Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van...

HELTASA “[un] Conference” 2023

Hoogtepunte van HELTASA-konferensie 2023 Die 2023 HELTASA-konferensie is van 24 tot 26 Oktober deur die Noodwes-Universiteit (NWU) op hulle Vanderbijlpark...

Stellenbosse regsprofessor ontkurk insigte oor strafregtelike aanspreeklikheid

​Prof Shannon Hoctor van die Departement Publiekreg in die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch het op Donderdag 2 November 2023 sy...
Subscribe to