Skip to main content

Birthday for Bursaries bied ondersteuning aan gesondheidswetenskappe studente

Die meeste mense verwag om geskenke op hul verjaardag te ontvang, maar prof Karin Baatjes gebruik haar volgende verjaardag om een van die grootste geskenke van...

NITheCS/CHPC somerskool in kodering verryk kritiese vaardighede

​Een van die grootste somerskole in kodering en die fundamentele beginsels van teoretiese en berekeningswetenskappe vind vir die volgende twee weke by 30...

SA se topmatrikulant nou ’n trotse Matie

Toe Melissa Müller en haar ma, Lucille, vroeër vandeesweek die Neelsie-studentesentrum besoek het, het dit nogal 'n opskudding veroorsaak. “Ek het jou in die...

Diep ondergrondse laboratorium sal ’n eerste vir Afrika wees

​Afrika kan binne die volgende vyf tot tien jaar sy eerste diep ondergrondse wetenskapslaboratorium hê met die totstandkoming van die Paarl Africa Underground...

Prof Johann Scholtz beklee Suid-Afrika se eerste leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

​Professor Johann Scholtz, 'n internasionaal erkende kenner van finansiëledienstereg en -regulering, is aangestel as die Gys Steyn-leerstoel in Finansiële...

SU-UIC keur bekendmaking van uitslae van nog 'n suksesvolle IEB-ISC-eksamensitting goed

Die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) se Internasionale Sekondêre Sertifikaat ( IEB-ISC) word beskou as Afrika se eerste...

Longprobleme duur voort in die meeste adolessente selfs ná TB-behandeling

​​Twee uit drie adolessente wat met pulmonale tuberkulose (TB) gediagnoseer is, ervaar longabnormaliteite selfs nadat hulle die behandeling vir hierdie siekte...

Bevordering van bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne

Dr Michael McCaul, 'n senior dosent aan die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek, speel 'n instrumentele rol om bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne in te...

Watter sonskerm is die beste? ‘n Dermatoloog gee raad oor hoe om jou vel te beskerm

​ Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer. Lees die volle artikel in Engels.
Subscribe to