Skip to main content

Eskom se jongste maatskappy roep prof Mark Swilling vir diens op

​Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aan die Universiteit Stellenbosch dra die nasionale energiestrategie op die...

Lees hardop vir 'n kind op Wêreld-hardopleesdag

In Suid-Afrika vandag is leesvlakke van leerders 'n groot bekommernis wat vereis dat opvoeders lees prioritiseer deur geleenthede te vind om...

Prof Thuli en ondersteuners sweet vir #Action4Inclusion

​Prof Thuli Madonsela, die eerste direkteur van die nuutgestigte Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, en 'n groep ondersteuners...

Wêreldkankerdag: Genetiese toetsing, beter gesondheidsorg kan help om kankerbehandeling te verbeter

Wêreldkankerdag is op Sondag 4 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch voorstelle om die globale...

Bevorder sosiale impak deur studentebetrokkenheid

​Op 8 Februarie 2024 neem meer as 5 000 nuwe Matie-studente deel aan die jaarlikse Sosiale Impak‑gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch (US) tydens...

US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024

​Die Universiteit Stellenbosch (US)-kampus het gegons van opgewondenheid tydens die amptelike verwelkomingseremonie, wat op 1 Februarie 2024 by die Danie Craven...

Innoverende moniteringsprotokol van stompkopkewer geskoei op gemeenskapswetenskap

​Ekoloë verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) het 'n innoverende moniteringsprotokol ontwikkel om prioriteitsgebiede...

Muon-detektor van IP2I sal kosmiese straal-navorsing by US en UWK ’n hupstoot gee

​Voorpunttegnologie in die vorm van 'n muon-detektor op lening van die Institute of Physics of the Two Infinities (IP2I) in Lyon, Frankryk, sal kosmiese straal...

Prof Brian Warren: 'n Gevierde chirurg en leermeester

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) betreur die afsterwe van prof Brian Warren, 'n hoogaangeskrewe...
Subscribe to