Om uitnemend te wees, is tweede natuur vir die mense by Maties Sport. Dit is waarom die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerkvernuwing by dié entiteit...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het nie minder nie as 31 toekennings by die jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Uitnemendheid in Bemarking, Bevordering en...
Die Departement Joernalistiek het onlangs saam met die Universiteit van Kaapstad die Internasionale Kommunikasie Vereniging (International Communication...
Wêreldtoiletdag is op 19 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian doen dr Jo Barnes (Departement Globale Gesondheid) ʼn beroep op die...
Wêreldkinderdag word jaarliks op 20 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times beklemtoon prof Regan Solomons (Departement Pediatrie en...
'n Rigtinggewende kliniese proef wat verlede week by die vergadering van die Union Conference on Lung Health in Parys-bekend gestel is, het getoon dat 'n orale...
Afrika-universiteitedag is onlangs (12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf die Rektor en Visekanselier van die Universiteit...
Topstudente in Chinees aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs by 'n kleurryke toekenningsgeleentheid vereer en met groot pryse – wat 'n reis na China...
Prof David Lasagabaster, buitengewone professor in die Departement Kurrikulumstudies, het op 6 November 'n openbare lesing gelewer oor 'n onderwerp wat relevant...
Vanjaar se Chinese Bridge-skoolonderwysafvaardiging na China, wat die Confucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) in samewerking met die...