Skip to main content

Nuwe Leerstoel in Stedelike Reg en Volhoubaarheidsbestuur gaan ’n groot impak by US hê

Gedurende ʼn tyd van ongekende wêreldwye klimaatsverandering en verstedeliking op die vasteland van Afrika, beoog die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...

Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika

​'n Netwerk van wêreldklas wetenskaplikes oor Afrika heen betree nou die internasionale arena van geneesmiddelontwikkeling nadat hulle 'n finansiële toekenning...

Stad Kaapstad beloon die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse vir uitnemendheid in waterbestuur

​Die Stad Kaapstad het onlangs onderskeidelik 'n 5-ster- en 3-ster-gradering aan die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg- en Bellville-kampusse toegeken vir...

ALOV OLA Seminaar 14 Maart 2024

Spreker: Prof. Susan van Schalkwyk (Direkteur: Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (“CHPE"), Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe) (US...

Nuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk beloof opbloei in Afrikaanse woordkuns

Prof Willem Anker, bekroonde skrywer en dramaturg, staan deesdae aan die stuur van die splinternuwe Leerstoel in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit...

Digitale innovasie in gesondheidsorg onder soeklig by eerste konferensie aangebied deur US

Die insameling van data, etiek en die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) in gesondheidsorg is van die belangrike onderwerpe wat vooraanstaande...

CHPC/NITheCS Kodering Somerskool ontsluit ‘n ‘wêreld van moontlikhede’

Dit is soos om 'n geheime wapen of supermagte te ontdek, bevrydend. Dit is hoe studente wat onlangs die Kodering Somerskool bygewoon het, hul kennismaking met...

Diploma in Volhoubare Ontwikkeling lok rekordstudentegetalle

The School of Public Leadership’s efforts to spread the ethos of sustainability through its Diploma in Sustainable Development is starting to bear fruit with...

Kaapse Karnaval beloof 'n Lekker tyd vir almal

In 'n skouspelagtige vertoning van kleur, kreatiwiteit en diversiteit tydens 'n onlangse mediabekendstelling, het die Kaapse Karnaval sy gaste 'n voorsmakie...
Subscribe to