Joe Smith, acting Chief Director Information Technology, writes: Having all staff members safely back after the festive season is fantastic. I hope that all of...
Anita Nel, Chief Director Innovation and Commercialisation writes: Welcome back to each member of our Innovation and Commercialisation Team. Let's take a moment...
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel graag ons nuwe US navorserprofiel-portaal Discovery bekend . Alle voltyds-permanente akademiese personeel, sowel...
Wêreldnatuurlewedag word jaarliks op 3 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf drr Francis Vorhies en Wiseman Ndlovu van die Afrika...
Februarie was 'n produktiewe maand vir die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US). Die ADA het oor die verloop van drie weke PhD...
'n Rekordgetal van 70 fietsryers sal Sondag 10 Maart by die Kaapstad-fietstoer vir Maties in nood wegspring. Die groep alumni, personeel, studente en vriende...
“Sit is die nuwe rook" – dié gonsfrase, wat langdurige sitgewoontes met die skadelike langtermyngevolge van 'n strawwe rookgewoonte vergelyk – is geensins 'n...
ʼn Groep uitsonderlike voorgraadse studente was onlangs die eregaste met die eerste Visekanselierstoekennings aan topmatrikulante in die Universiteit...
Vanjaar word Seldsame Siektedag op 29 Februarie gevier, die skaarsste dag op die kalender. Seldsame siektes in Afrika kry ʼn welkome hupstoot met die vestiging...