Wêreldverbruikersregdag word elke jaar op 15 Maart gevier. Die tema vir 2024 is “Billike en verantwoordelike KI vir verbruikers". In ʼn meningartikel vir die...
’n Diverse kohort akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US) het by die OLA-viering (van onderrig-leer-assessering) op 5 Maart by STIAS in die kollig...
Dr. Marietjie Lutz, 'n eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch, pak 'n ambisieuse projek aan om geld in te samel vir voorgraadse BSc-studente...
Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (op 14 Maart in 2024) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia...
Het jy enige ou batterye, stukkende laaikabels of stukkende elektriese toebehore wat rondlê? Bring dit Maandag 18 Maart, 10:00 – 15:00, na die Rooiplein vir...
Die Universiteit Stellenbosch (US) en hoëtegnologie maatskappy Enlightened Isotopes, 'n filiaal van ASP Isotopes, het 'n navorsingsvennootskap ter waarde van...
Die Suid-Afrikaanse Beleidsinnovasielaboratorium is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in die lewe...
Internasionale Vrouedag word jaarliks op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid...
The City of Cape Town recently awarded a 5-star and 3-star rating to the Tygerberg and Bellville campuses for effective water management to ensure...