Skip to main content

Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen

Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons beduidende...

Navorsers ontwikkel selfoontoep wat TB opspoor

Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel ʼn mobiele toepassing (toep) wat ʼn hoes wat deur tuberkulose (TB) veroorsaak word, van ʼn nie-TB...

SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys

​Die fyner punte van internasionalisering in die hoër onderwys is druk bespreek by vanjaar se byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke...

Motsepe-stigting skenk R800 000 aan SR-gedrewe inisiatiewe

Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n skenking van R800 000 van die Motsepe-stigting ontvang om te bestee aan SR-gedrewe...

Honoring the Legacy: Chief of Human Resources Bids Farewell to the South African Military Academy

​In a poignant moment, marking the end of an era, the South African Military Academy bid farewell to its esteemed Chief of Human Resources, Vice Admiral Asiel...

Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegeken

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken gedurende sy Maart-gradeweek – wat van Maandag tot Donderdag, 25–28 Maart 2024 plaasvind – 3 061 kwalifikasies by 11...

Departement van Grondkunde presteer by Gesamentlike Kongres 2024

​Agt lede van die Departement Grondkunde het op 23-25 Januarie 2024 die Gekombineerde Kongres 2024 van die Grond- en Gewaswetenskapverenigings van Suid-Afrika...

Nobelpryswenners herbesoek seminale werk in US Kanselierslesing

Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week gasheer gespeel vir talle uitgelese gaste en vooraanstaande wetenskaplikes van regoor die wêreld. Een van...

US se Eucalyptus-navorsingsprogram ontvang R20 mijoen se hupstoot

Navorsers van die Hans Merensky-leerstoel in Gevorderde Modellering van Bloekomhoutproduksie (EucXylo) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is danksy...

Medewerking tussen US en nuwe Gilde-ARUA-CoRE ’n mylpaal vir formulering van beleide vir volhoubare ontwikkeling in Afrika

​Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (ARUA) en die Gilde van Europese Navorsingintensiewe Universiteite (die Gilde) het drie nuwe Afrika-Europa-klusters...
Subscribe to