Skip to main content

Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes

Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese...

PhD-gegradueerde vind leer en liefde – by die US

​Jabulani Shaba, wat in Zimbabwe gebore is, het na die Universiteit Stellenbosch (US) gekom vir ʼn nagraadse graad in geskiedenis, maar het soveel meer gekry...

Van Madagaskar na die wêreld met ’n PhD in fisika

​As boorling van 'n plattelandse dorpie in Madagaskar, het dr Dina Miora se akademiese reis haar eers na Suid-Afrika en Duitsland geneem, tot waar sy vandag by...

AC21 Nalatenskap Simposium baan die weg vir leergeleenthede en samewerking oor toekomstige volhoubare ontwikkelingsdoelwitte

Die Akademiese Konsortium 21 (AK21) is gestig om universiteite te vereniging en sinvolle gesprekvoering oor hulle impak op die samelewing te fasiliteer. Die...

In ‘n Klass van sy eie: Aiden oorkom etlike uitdagings en terugslae

Die eerste wat jou van Aiden Klass opval, is dat hy baie lank is. Die tweede eienskap wat jy opmerk is sy pragtige, diep stem en perfekte uitspraak. Wat jy nie...

Nuwe ekostreek in Malawi en Mosambiek erken

'n Spesialis op die gebied van varswaterkrappe, Prof. Savel Daniels van die Universiteit Stellenbosch, was een van die ongeveer 100 spesialiste van oor die hele...

Gene speel 'n belangrike rol in TB-vatbaarheid

Nuwe navorsing toon dat genetika 'n belangrike rol speel in mense se vatbaarheid om tuberkulose (TB) te ontwikkel. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch...

Wêreldwaterdag: Reaksies op SA se waterkrisis teleurstellend

Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus besin dr Jo Barnes van die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid oor...

Verklaring - Konvokasie Verkiesingsproses

Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat 'n klagte van nie-nakoming van die Prosedure vir die nominasie en verkiesing van die Konvokasie se Uitvoerende...

Maties trotseer Antarktika se uiterstes vir baanbrekersnavorsing

​Om deur 'n 30-meter-hoë ysbank verdwerg te word, om in temperature laer as nul grade te braai, en om te probeer slaap terwyl die son nooit ondergaan nie, was...
Subscribe to