As jy 'n blonde vrou met 'n rooi toga en die breedste glimlag denkbaar op die laaste dag van die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheidsweek by die...
Meer as 150 gesinne is positief geraak deur die Tygerbergse biokinetiese pediatriese rumatologiekliniek wat Su-ané Zwiegelaar – wat vandeesweek haar...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid...
Die US se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Onderrig en Leer (Finlo) sal nie projekvoorstelle vir die jaar 2024 aanvaar nieSedert sy ontstaan in 2005 het die...
Om op 26-jarige ouderdom reeds 'n PhD te behaal, is 'n reuseprestasie, maar wat dr Steve Chingwaru se gradeplegtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Dit het die verkoop van een van haar pa se twee trekkers en baie harde werk gekos vir dr Mosima Mabitsela om vandeesweek met 'n PhD in agronomie aan die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van...
Wanneer jy 'n artikel op die Universiteit Stellenbosch (US) se webtuiste of 'n nuusbrief of kennisgewing van die instelling lees, het die redigeerder en...
Die Universiteit Sellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het vandeesweek vier gesamentlike PhD-grade saam met universiteite in die Verenigde Koninkryk...
Wêreldtuberkulosedag (TB-dag) is op 24 Maart gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf drr Dillon Wademan (Desmond Tutu TB-sentrum) en Amrita...