Skip to main content

Dr Nadia Fisher-Smith skryf akademiese sukses toe aan transfor-merende SciMathUS-ingryping

​Toe Nadia Fisher-Smith se twee seuns, Daniel en Matthew, hoor sy gaan die titel “doktor" by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid...

Nqobile Mtolo eer haar oorlede pa se wens en gradueer as Matie

​Stellenbosch is ver van Soweto, maar Nqobile Mtolo het haar pa belowe dat sy aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal gaan studeer, aangesien hy dit as een...

US verleen eregraad aan sportreg- en sportsakekenner

Die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy Desember-gradeplegtigheid ʼn eredoktorsgraad aan die toonaangewende Amerikaanse sportreg- en sportsakekenner Prof...

Dr Robert Adam ontvang US-eregraad vir bevordering van wetenskap en tegnologie

Dr Robert Adam het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang vir sy bydrae tot die bevordering van die ​wetenskap en tegnologie in Suid...

Die pad na aksiegegronde relasionele transformasie: Insigte uit die US se Transformasie-indaba 2023

Die Transformasie-indaba is 'n jaarlikse geleentheid waar die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap byeenkom om saam oor transformasiekwessies te gesels en...

Internasionale Olimpiese Komitee ken Olimpiese Studies Navorsingsentrum toe aan Universiteit Stellenbosch

2023 is steeds 'n besige en impakvolle jaar vir Maties Sport. Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het onlangs aan Maties Sport die reg en toestemming...

Inspirasie: Ingenieurstudent skep sonkrag-aangedrewe eenhoring

Gradeplegtigheid is nie net 'n geleentheid om die kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch (US) se studente te vier nie, maar ook die kreatiwiteit wat...

Ontvanger van eredoktorsgraad trots om lid van Matie-familie te wees

“Ek staan hier voor julle diep geëerd en verootmoedig deur die erkenning wat aan my gegee is en die voorreg om ʼn lid van Stellenbosch se roemryke alumni-familie...

Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’

​​Loumarie Kistner, ʼn data-analis in die Sentrum vir Besigheidsintelligensie in die Afdeling Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur, het op Woensdag...

Spraakterapeut oorkom geestesgesondheids-uitdagings ná jare se gesukkel

Toe Firdous Sulaiman Dinsdag (12 Desember) oor die verhoog stap om haar graad in Spraak-, Taal- en Gehoorterapie te ontvang, was dit 'n triomfantelike...
Subscribe to