Skip to main content

Maties-wynklub – Kom ons klink 'n glasie

​Sedert sy ontstaan in 2020 het die Maties-wynklub alumni regoor Europa en Suid-Afrika met mekaar verbind. Met ons aanlynwynproeë kon ons as vriende en familie...

Meer as 50 SOAR-deelnemers voltooi hul akademiese reis met trots

Verlede week het 56 eerstegenerasiestudente oor verskeie fakulteite heen wat die Universiteit Stellenbosch (US) se SOAR-program deurloop het, hul akademiese...

‘n Vinger op die pols van hernude MBChB

​Lees die volle artikel in Engels.

Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023

​Die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 20 Oktober die Oscar & Rose Mpetha-gedenklesing 2023 aangebied. Oscar Mpetha, 'n...

Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland

Vir Sabrina Majchrzak was 'n semester aan die Universiteit Stellenbosch meer as net 'n avontuur – dit was 'n lewensveranderende ervaring wat uiteindelik gelei...

Alumna maak betekenisvolle bydrae tot #Move4Food

​Marilet Daniel, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), het haar tuisdorp Rawsonville met trots verteenwoordig toe sy onlangs die Berlynse Marathon...

Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling

As ons kyk na die reeks gebeure, mylpale en keerpunte wat dr Antoinette van der Merwe se professionele loopbaan gevorm het, blyk dit asof die sterre perfek...

Visepresident van Suid-Afrikaanse Reserwebank nou ʼn ere-Matie

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan een van die visepresidente van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Nomfundo Tshazibana by sy Desember...

Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie...
Subscribe to