Skip to main content

US gestremdheidsnavorsing uitgelig in The Lancet

Kenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Fisioterapie het onlangs twee artikels in die gerekende mediese joernaal, The Lancet, gepubliseer...

Dr Keaton Harris bereik sy droom ná 10 jaar en 44 onderskeidings

​​Jy kan 'n boek skryf oor die hartverskeurende struikelblokke wat Keaton Harris moes oorkom om te kom waar hy vandag is – deur cum laude te gradueer as mediese...

Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra

Wanneer Kabelo Tlhabadira in Januarie na die dorp Kathu in die Noord-Kaap verhuis om sy loopbaan as siviele ingenieur-in-opleiding by die Sishen-myn te begin...

Ma ken seun se graad met trots toe

​Die vreugdevure wat met gradedag gepaard gaan, verbloem soms die fel stryd wat studente en hul gesinne moet voer om die eindstreep te haal. Vir Kayden Carelse...

Blinde Paralimpiese swemmer maak opslae met historiese LLD-graad

Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner, Hendri Herbst, is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar is daar 'n wil, daar is...

Avontuurlustige dokter met 'n hart van goud kry 7 onderskeidings

'n Week voordat haar November-eksamen aan die Universiteit Stellenbosch (US) 'n aanvang sou neem, het 'n finalejaar mediese student iets buitengewoons gedoen...

Gewilde joernalis kry meestersgraad vir navorsing oor betaalmodel vir media

Die bekroonde joernalis Carryn-Ann Nel het al baie struikelblokke in haar lang loopbaan oorkom, maar die héél moeilikste uitdaging wat sy vir haarself gestel...

US-gegradueerde ruil hardloop vir rugby en verteenwoordig SA binne die eerste jaar

Elitha Sylvester van Bellville in Kaapstad, wat op Vrydag 15 Desember aan die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn Baccalaureus-graad in Opvoedkunde gegradueer...

Opkomende basketbalster gradueer nadat hy volbaanpers op studies toepas

Deur uitdagings op die basketbalbaan te oorkom, het dit die opkomende sportster Lutho Skweyiya gehelp om ook ’n dompelskoot in die akademiese arena aan te teken...
Subscribe to