Jeremiah Pietersen speel 'n uiters belangrike rol om studente se leerervaring by die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens uit te brei...
Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die...
Bruce Bartlett, 'n wiskundige verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, se artikel oor die berekening van die wortels van 'n kwintiese polinoom, is die...
U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan om...
Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die volgende...
Prof Frank Tanser, Direkteur van Bevolkingsgesondheidsinnovasie in die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en...
Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times verskaf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie enkele...
Nadat sy 'n uitmergelende 600 km oor ses dae met 'n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitende haar jongste wat net 12 jaar...