When you walk along the Eerste River on the Koloniesland trail, you will find a small plaque next to a tree donated by Anton Rupert with the words: “Waar daar...
Akademici en senior leiers van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geleentheid aangegryp om waardevolle fondsinsamelingsinsigte te verkry by 'n onlangse...
Die Internasionale Dag van die Vroedvrou is op Sondag 5 Mei gevier. Die tema vir 2024 was “Vroedvroue: ʼn onontbeerlike klimaatsoplossing". In ʼn meningsartikel...
Dr Shannon Bishop-Swart het haar PhD in Opvoedkunde in Maart 2024 verwerf. Sy deel haar ervarings tydens hierdie reis. Dr Bishop-Swart het 'n BA-graad in...
Lamese Chetty is 'n akademiese adviseur wat ʼn unieke ondersteunende rol by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe speel. Talle studente wat met...
Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) respekteer en handhaaf die beginsels van veiligheid en vryheid van assosiasie soos vervat in ons...
TIME Magazine het prof Tulio de Oliveira in sy eerste 2024 TIME100 Health-lys erken, 'n nuwe jaarlikse lys wat 100 individue vier wat vanjaar die meeste impak...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag 'n betekenisvolle nuwe kunsinstallasie by die ingang van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), onthou nog baie goed waar sy 30 jaar gelede op 27 April 1994 was – die dag toe...
Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus die Dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, prof Nicola Smit, op die gebruik...