Skip to main content

Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD)

​Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD) Internasionale Museumdag word jaarliks op 18 Mei gevier. Vanjaar se tema is...

Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid

​Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch...

Internasionale Verpleegstersdag: Verpleegsters die hoeksteen van gesonde samelewings, florerende ekonomieë

Internasionale Dag vir Verpleegkundiges is Sondag 12 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg-...

ʼn Dag in die Lewe: Alwin Mabuza

Alwin Mabuza doen veel meer as sy deel om ondersteuning vir en bewustheid van verskeie geldinsamelingsinisiatiewe, van die jaarlikse 'Giving Day'-veldtog tot...

Polimeerinnoveerder help transformeer wêreld van geneeskunde

Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ʼn mediese dokter te word, het dr Gestél Kuyler van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit...

ʼn Dag in die Lewe: Khanyisa Xinwa

Khanyisa Xinwa is die Studente-ondersteuningskoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, waar sy...

Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien

Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n...

ʼn Dag in die Lewe: Enos Lekala

​ As een van die dryfvere agter die Luister-, Leef- en Leer-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) maak Enos Lekala ʼn groot verskil aan studente se...

Nuwe Direkteur: Regsdienste gereed om pad deur SA se veranderende hoëronderwyslandskap te vind

​Prokureur Neville Naidoo het die belangrike taak om enige regsuitdagings en potensiële risiko's wat oor die Universiteit Stellenbosch (US) se pad kom, aan te...
Subscribe to