Skip to main content

’n Dag in die lewe: Georgenia Stam

Georgenia Stam , bestuurder van die Kliniese Opleidingsplatform op die Tygerberg-kampus sedert 2019, hou strategies toesig oor die kliniese opleiding van...

US Biblioteek stel insiggewende uitstalling bekend om oor 30 jaar van demokrasie te besin

'n Baie waardevolle uitstalling wat lig op Suid-Afrika se onstuimige verlede werp voor en ná die aanbreek van demokrasie 30 jaar gelede, is vandeesweek by die...

Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag blaas nuwe energie in gesprekke oor oplossings by die US

Elke jaar herinner Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag ons hoe belangrik kreatiwiteit en innovasie in ons samelewing is. Op 26 April, word hierdie dag gekenmerk...

PhD student deel ervarings oor navorsingsbesoek aan Berlyn

PhD-student, Tunomukumo Namutenya, ontvanger van 'n DAAD-beurs, was gelukkig om gekies te word vir 'n navorsingstudiebesoek by Humboldt-Universität zu Berlyn...

Nuwe Selfhelp.sun.ac.za webtoepassing om studentesteundienste te verbeter

​Met die bekendstelling van Selfhelp.sun.ac.za, ʼn omvattende webtoepassing wat ontwerp is om toegang tot noodsaaklike hulpbronne en voorligting te vereenvoudig...

ʼn Dag in die Lewe: Christine Groenewald

​Christine Groenewald , die Universiteit Stellenbosch (US) se Omgewingsvolhoubaarheidskoördineerder, is ʼn kampvegter vir groener kampuspraktyke. Haar dinamiese...

Auxin: Die Uitdagings van die Transformasie van Kurrikulums: Besinnings deur ʼn interdissiplinêre praktykgemeenskap

​​​U word genooi na die veerde OLA (Onderrig-Leer-Assessering) Auxin seminaar van 2024, aangebied deur die Sentrum van Onderrig en Leer: Spreker: Dr. Ruenda...

Politieke gesprek deur genderlens by US gefasiliteer

'n Betekenisvolle vergadering het verlede week by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind toe verteenwoordigers van vyf Suid-Afrikaanse politieke partye...

’n Dag in die lewe: Meggan Ceylon

Meggan Ceylon speel 'n sleutelrol in die reël van konferensies en prestigeryke geleenthede by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Sy...

Navorsers kry nie meer maklik toegang tot sosialemedia-data

In onlangse jare het sosialemedia-platforms navorsers se toegang tot hul toepassingsprogrammeringskoppelvlakke (API's) beperk. Hierdie API's stel navorsers in...
Subscribe to