Skip to main content

US se prof Kanshu Rajaratnam bring ‘Afrika-stem’ na VN se wêreldberaad oor voordeligheid van KI

​​​Prof Kanshukan Rajaratnam, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, is genooi om deel te wees van 'n...

Wêreldhuisartsdag: Huisartse hou mense gesond op ongesonde planeet

Wêreldhuisartsdag is Sondag 19 Mei gevier. In 'n meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde dat...

US ontvang R28 miljoen-toekenning om immuunstelsels van MIV-positiewe moeders, pasgeborenes te ondersoek

Prof Clive Gray van die Afdeling Immunologie in die Biomediese Navorsingsinstituut aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn toekenning van R28 miljoen oor...

Leeskultuur-opname: Prof Mpofu

'n Leeskultuur-opname onder personeellede van Fakulteit Opvoedkunde is deur Dr Shannon Bishop-Swart, dosent in Departement Kurrikulumstudie, begin om personeel...

’n Dag in die lewe: Drikus Hancke

As hoof van rugby by Maties Sport gebruik Drikus Hancke sy diep passie vir die spel om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese leierskap bevorder...

SDG/2063 Impaksentrum soek saam na volhoubare oplossings

​Die SDG/2063 Impaksentrum, wat geleë is in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika, is 'n voorstander van...

Akademie vir Wetenskap en Kuns versoek nominasies vir Jan H Maraisprys 2024

Die Jan H Maraisprys verleen erkenning aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur werk en publikasies op hoë vlak en gehalte in Afrikaans...

Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselle

​Prof Ben Loos, hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenskappe, sal die uitdagende Comrades Marathon (ook bekend as die...

Vier die fassinerende wêreld van plante

​Die fassinerende wêreld van plante sal in die internasionale kollig wees wanneer plantliefhebbers wêreldwyd op Saterdag 18 Mei 2024 die sewende Internasionale...

US-professor aangestel as permanente direkteur van NITheCS

Prof Francesco Petruccione, professor in kwantumrekenaarkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die permanente direkteur van die Nasionale...
Subscribe to