Skip to main content

Nuwe eenheid se globaleleergeleenthede “enig in hul soort”

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se nuwe Eenheid vir Globale Leer is skaars drie maande oud, maar is reeds druk besig om die koers aan te dui vir...

’n Dag in die Lewe: Marieta van Wyk

Marieta van Wyk vervul 'n sleutelrol by Stellenbosch Universiteit (U) se Vervoerdienste waar sy al vir byna 30 jaar werk. Sy is bekend as 'n raakvatter wat sorg...

Skrywersresidensie in Amsterdam

Dr Alfred Schaffer, 2021-wenner van die PC Hooft-prys, is tans op uitnodiging van die Nederlands Letterenfonds en Poetry International in Nederland. Hy is vanaf...

Internasionalisering verhoog gehalte van onderwys en navorsing vir studente en personeel

Departement Kurrikulumstudie het van 3 April tot 23 April 'n afvaardiging van die College of Education van North Carolina State University ontvang. Die...

Voedselsekerheidsvlakke hang van die “drie wêrelde” probleem af

Suid-Afrikaners woon in een land in drie wêrelde tesame. Dis 'n ernstige remskoen in die strewe na voedselsekerheid vir alle huishoudings. Dit is 'n gegewe dat...

Prof Catherine du Toit kyk na klimaatsverandering deur lens van misdaadfiksie

Prof Catherine du Toit van die Departement Moderne Vreemde Tale in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 21...

ʼn Dag in die Lewe: Fiona van Kerwel

As die Bestuurder van Woorde Open Wêrelde, oftewel WOW, speel Fiona van Kerwel al vir 20 jaar ʼn belangrike rol om veral jongmense se potensiaal te ontgin en...

Zoleka needs you to help her get to Comrades The rest, she can definitely do on her own!

​Just before her 40th birthday in 2022, Zoleka Keva decided to start running to get into shape for the big celebrations ahead. Little did she know that two...

Viering en uitpak van die bydrae van nie-winsgewende organisasies tot die samelewing

Die Departement van Ondernemingsbestuur, van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskap, het onlangs 'n nie-winsgewende simposium gehou om die enorme bydrae...

ʼn Dag in die Lewe: Lisinda de Jager

As die klusteronderrigkoördineerder by die Afdeling Studentesake van die Universiteit Stellenbosch (US) en die inwonende hoof van Heemstede, speel Lisinda de...
Subscribe to