Afrikadag is op 25 Mei herdenk. Ter viering van hierdie belangrike dag op ons kalender, het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, en prof Hester...
Lize Briel is net 24 jaar oud, maar sy druk reeds haar stempel op die wêreldverhoog af. Briel, ʼn meestersgraadstudent in die Departement Musiek aan die...
Sewe gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se...
ʼn Projek van vier alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek wat hulle verlede jaar voltooi, is by die 26ste Suid-Afrikaanse...
'n Mens kan kwalik glo dat die akademiese jaar reeds die halfpadmerk bereik het. Deur die hele eerste semester van 2024 het die Universiteit Stellenbosch (US)...
Corina du Toit bestuur die Universiteit Stellenbosch (US) se Impakhub vir Volhoubare Ontwikkeling (SDG/2063-Impakhub), wat vir volhoubare ontwikkeling deur...
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal die voortou neem in 'n projek ter waarde van 5 miljoen euro (R100 miljoen) om navorsing en vermoëbou vir beter...
Chevaan Peters staan aan die stuur van Kennisbestuursfunksie van Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy hou toesig oor die Sosiale...
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se portefeulje vir Afrikavennootskapsontwikkeling vorder fluks met die fasilitering van samewerking en vermoëbou...