Om byna 90 km opdraande vanaf Durban na Pietermaritzburg te hardloop, is geen geringe taak nie, maar vir 60 personeel, studente en alumni van die Universiteit...
ʼn Onlangse vennootskap tussen die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Incarceration Nations Network (INN) het aanleiding...
Prof Phillip Strydom van die Departement Veekundige Wetenskappe in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het gister (30 Mei 2024) sy...
Die legendariese fisikus en wiskunde-onderwyser Walter Parry (1913-1966) is die eerste historiese figuur in die geskiedenis van Hoërskool Lückhoff in...
Klimaatkenners van regoor die wêreld het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (SU) vergader om aspekte van uiterste klimaat en weergebeurtenisse te bespreek...
Prof. Thulani Makhalanyane is vereer met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie (SASBMB) se gesogte Silwer Medalje vir sy...
'n Groep vooraanstaande wetenskaplikes van Afrika doen in ʼn nuwe navorsingsartikel in Nature Medicine ʼn oproep vir meer onpartydige navorsingsvennootskappe...
In ʼn daadwerklike poging om navorsingsinisiatiewe en samewerking regoor die Wes-Kaap te bevorder, het die Departement Ekonomie aan die Universiteit...
Elizabeth Loock-Lintvelt, was deel van die interkulturele Humboldt Universiteit Internasionale Onderwysopleiding waaraan Stellenbosch Universiteit, Humboldt...