Skip to main content

Plaaslike agritech-geleentheid oorbrug bedryfsgapings tydens eerste Cape Agritech Connect

​Die eerste Cape Agritech Connect geleentheid het meer as honderd deelnemers uit 'n groot verskeidenheid sektore in die Wes-Kaapse landboubedryf bymekaar...

Matie Buddy-program help internasionale studente nesskop by die US

Om in die buiteland te studeer is 'n onvergeetlike ervaring. Nietemin hou die aanpassing by 'n vreemde land met onbekende gesigte en diverse kulture ook sekere...

Nuwe navorsing: Nuwe lipopeptied is Staphylococcus areus se doodsteek

​​'n Nuwe antibakteriële lipopeptied wat deur die bakterie Serratia marcescens geproduseer word, blyk hoogs effektief te wees om Staphylococcus aureus – een van...

Antieke wonders ontdek: Die wêreld se oudste termietheuwels in Suid-Afrika gevind

In wat as 'n verstommende deurbraak beskryf word, het wetenskaplikes die wêreld se oudste, bewoonde termietheuwels langs die Buffelsrivier in Namakwaland ontdek...

Wêreldoseanedag: Ons moet ʼn volhoubare blou ekonomie bevorder

​Wêreldoseanedag is op Saterdag 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop gewys dat samewerking en...

Dr Zureena Desai praat eerste keer oor beproewing van apartheidsera

​​​​Die Universiteit Stellenbosch (US) was vandeesweek geëerd om 'n ikoniese figuur te verwelkom toe dr Zureena Desai (79) vir die eerste keer in die openbaar...

US Fakulteit Ingenieurswese – 80 jaar van Uitnemendheid

​Die Fakulteit Ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch vier hierdie jaar sy 80ste bestaansjaar – ʼn groot mylpaal in die geskiedenis van die Fakulteit. In...

SAF Winterskool vir Nagraadse studente

Winter School: Biomechanics (16 – 18 July 2024) Quantifying Movement in Engineering, Sport Science and Medicine Central Analytical Facilities' (CAF)...

Heelheid, kop-hart-hand-integrasie en verskillende maniere van weet

Ekonomiese en Bestuurwetenskap akademici het oor die Diploma in Volhoubare Ontwikkelingprogram se geïntegreerde benadering tot hoëronderwysleer gepraat tydens...

Stellenbosse kriminoloog deel van nuwe INTERPOL Toekomsraad

​Dr Guy Lamb van die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch het 'n uitnodiging aanvaar om hom aan te sluit by die Toekomsraad van die...
Subscribe to