Skip to main content

Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die...

Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien...

Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas

​Prof Stan du Plessis, die Universiteit Stellenbosch se Uitvoerende Bedryfshoof, was die medeskrywer van ʼn nuwe boek oor hoe belangrik sentrale banke se...

Staptog vir Sosiale Geregtigheid vier jeug met geldinsamelingspogings

Meer as sestig mense het die afgelope naweek hande gevat om 16 kilometer van Stellenbosch na die Bethlehem-plaas in Kylemore te stap in die Universiteit...

Mariner 4.0 help seevaarders in stryd teen seesiekte — Dr Nicole Taylor

As jy 'n seevaarder is, is die laaste ding wat jy wil hê om aan bewegingsiekte te ly en seesiek te word. Wanneer jy besig is met dek- en verblyfpatrollies, die...

Wêreldvlugtelingdag: Help vlugtelinge, asielsoekers om tuis te voel in SA

Wêreldvlugtelingdag word jaarliks op 20 Junie gehou. In 'n meningsartikel vir die Daily Maverick skryf Yeukai Chideya van die Instituut vir...

Jeugdag: Kollig op belangrike kwessies wat SA se jongmense raak

Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch het ter viering van Jeugdag op Sondag 16 Junie meningsartikels vir die media geskryf waarin hulle...

Die US onderteken MvV met die Spesiale Ondersoekeenheid van Suid-Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn memorandum van verstandhouding (MvV) met die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) van Suid-Afrika onderteken om “nuwe...

Wêreldtelekommunikasiedag: Aspirasies en teleurstellings van digitale onderwys

Talle uit lae-inkomstehuishoudings of landelike gebiede het nie toegang tot digitale leer of die toestelle wat daarvoor geskik is nie. Wêreldtelekommunikasie-...

Top 100 universiteit in Nederland ken ereprofessorskap toe aan US-dekaan prof Ingrid Woolard

Professor Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), het onlangs ʼn ereprofessorskap van die Universiteit van Groningen...
Subscribe to