Om Mandeladag te gedenk, bied die Afdeling Sosiale Impak en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch 'n wandelgesprek aan om oor Nelson...
Op Vrydag, 28 Junie, het Robert Kotzé, Senior Direkteur van US Internasionaal, 'n afvaardiging van Universiti Teknikal Malaysia Melaka (UTeM) na Stellenbosch...
Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Ontleding (SACEMA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het die kortlys vir die Nasionale...
In die hart van onderrig in geneeskunde en gesondheidswetenskappe lê 'n brandende vraag: Wat dryf uitnemendheid en innovasie in onderrig? By die Universiteit...
Klein, Mikro- en Mediumgrootte Ondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In 'n meningsartikel vir Business Report skryf Goosain Solomon van die...
Die 24ste “Gatherings in Biosemiotics" is onlangs by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein, Suid-Afrika aangebied – die eerste keer dat hierdie...
Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste...
Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning...
Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A...