Skip to main content

Universiteit Stellenbosch en Universiteit van Groningen versterk hulle strategiese vennootskap

​'n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 7 tot 12 April 2024 die Universiteit van Groningen (UG) besoek om die twee instellings se...

Gesamentlike verklaring deur die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Groningen

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) is verbind tot die internasionalisering van hoër onderwys en die bou van volhoubare...

Hoogtepunte van die SUPAN-konferensie

​Die Universiteit Stellenbosch professionele assistente-netwerk (in Engels SUPAN) se 5de jaarlikse byeenkoms sedert die ontstaan daarvan in 2019 het op Vrydag 5...

Die US versamel en herlei meer as 1 000 ton afval jaarliks weg van stortingsterreine

​Die US se gesentraliseerde materiaalherwinningsfasiliteit (MRF) op die Stellenbosch-kampus het in 2023 meer as 1 000 ton afval van stortingsterreine gesorteer...

Prof Christie Dorfling se navorsing help verbeter ontginning van waardevolle metale

Prof Christie Dorfling van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag (18 April...

Prof Sara Grobbelaar innoveer vir inklusiewe ontwikkeling

​Prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag 18 April...

Nuwe Thuthuzela-sorgsentrum op Stellenbosch ‘baken van hoop’ vir GBG-slagoffers

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van verskeie vennote wat betrokke was by die bekendstelling van die eerste ondersteuningsentrum vir slagoffers van...

SunCom Office Spotlights

​Die Compliance en Catering Kantoor, geleë binne die SU Besigheidskantoor (SunCom), hey 'n beduidende prestasie van: 0% voedselvergiftigingsvoorvalle in 2023...

Finansiële Sektor Gedragsowerheid besoek Maties om studente met kritieke finansiële vaardighede toe te rus

​The Financial Sector Conduct Authority (FSCA) recently visited Stellenbosch University (SU) to present an interactive workshop on financial literacy to Maties...
Subscribe to