Nuus
Top stories
Bedryfsingenieurswese bied ’n blink toekoms aan vroue
Bedryfsingenieurswese bied fantastiese loopbaangeleenthede vir vroue. Bedryfsingenieurs werk in vervaardiging, mynbou, logistiek, gesondheidsorg, landbou...
Impak
Liam Gillesen: Hy bou brûe deur solidariteit, nie liefdadigheid nie
Vir Liam Gillesen, ʼn vierdejaar wat ʼn gekombineerde Baccelaureus-graad in rekeningkunde en ʼn Baccelaureus-graad in die regte aan die US studeer, begin leierskap...
Lesetja Kganyago as US se 16de Kanselier in statige plegtigheid ingehuldig
Hoewel ligte reën Vrydagoggend oor Stellenbosch uitgesak het, het sonstrale oor die middaguur hulle opwagting gemaak om oor die dorp te skyn terwyl die...
Aidan Fletcher: Diens gerig deur geloof en meelewing
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
SARUA Bied Eerste Streekshoër Onderwyskonferensie in Lusaka aan
Lusaka, Zambië – 21–23 Mei 2025 – Die Southern African Regional Universities Association (SARUA) het met groot sukses sy heel eerste streekshoër...
Institusionele nuus
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Net drie plekke. Dit is hoe naby die Universiteit Stellenbosch (US) vir die derde agtereenvolgende jaar aan die top 300 universiteite ter wêreld gekom het...
KI maak dit makliker om TB in Afrika suid van die Sahara te diagnoseer
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) speel ʼn leidende rol in ʼn globale proefneming wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) ondersoek om...
Caroline Wallington: Kundige aktivis vir ekologiese en sosiale geregtigheid
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind. Stellenbosch-gemeenskap stap saam vir sosiale geregtigheid op Jeugdag 2025
"Wanneer spinnerakke verenig, kan hulle 'n leeu vasbind."
Met hierdie kragtige woorde van 'n Ethiopiese spreekwoord het Prof Thuli Madonsela weer eens betekenis...
Rochelle Hellens: 'n Vars benadering tot sukses
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van...
Prof Karen Welman se visie vir bewegingswetenskap en gemeenskapsgesondheid
As uitvoerende hoof van die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde en huidige hoof van die Afdeling Bewegingswetenskap en Oefenterapie en die...
Impak
Revando van Wyk: Van diepste put tot rolmodel
Toe Revando van Wyk, ʼn derdejaar-onderwysstudent aan die US, onlangs voor ʼn hoërskoolklas gestaan en leerders aangemoedig het om te glo in hul vermoë om te lei...
Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie
Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf...
Impak
Ornela Meri: ʼn Stem vir vlugtelinge en asielsoekers by die US
Ornela Meri weet wat dit beteken om in onbekende omstandigede vir ʼn toekoms te veg. Sy en haar gesin het in 2009 weens gewapende konflik in die oostelike streek...
Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms
Impak
Francisca Darkoh: Deernis versinnebeeld, een bord kos op ʼn slag
JEUGMAANDGedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
US bied internasionale meesterklas in niersteenchirurgie aan
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Urologie het suksesvol sy jaarlikse internasionale meesterklas in Perkutane Nefrolitotomie (PCNL) aangebied, wat...
Groot prestasie vir SA-gebaseerde entrepreneurskap-navorsingsvennootskap
Tydens ’n glansryke gala-aand op 3 Junie 2025 is die Universiteit Stellenbosch (US) se Allan Gray Centre for Africa Entrepreneurship (AGCAE) en sy vennote...
Kaapse Kamer van Koophandel en CHEC-innovasietoekennings vier Stellenbosch Innoveerders
Drie uitstaande lede van die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap is vereer by die gesogte Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid (CCCI) en Kaapse Hoër...
Impak
Ocean Postman: Van vrywilliger tot ʼn stem vir omgewingsaktivisme op kampus
In ʼn wêreld met ʼn klimaatskrisis wat vinnig vererger, is Ocean Postman vasberade om te wys dat groot verandering met klein treetjies naby aan die huis kan begin...
KI-afrigting – ʼn Deurbraak vir die jeug van Suid-Afrika
Met Suid-Afrika se rekordvlak van werkloosheid onder die jeug en beperkte toegang tot professionele afrigting, kan KI-aangedrewe afrigting...
15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis
'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n...
Griepinenting vir hoë-risiko individue
Die Universiteit se Kampusgesondheidsdiens (KGD) het 100 inentings vir hoë-risiko- en onversekerde (geen siekefonds) personeel en studente verseker.
Kontak...Likhona Tokota: Musikale talent tot voordeel van ander
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering
Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese...
Prof James Warwick verken nuwe grense in navorsing oor kerngeneeskunde
Prof James Warwick, uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...
Hakeemah Matinka: Dapper neem sy die voortou
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle...
Gedenk ʼn Nalatenskap: Walter Parry Gedenklesing Spoor Dialoog oor Wetenskap, Geloof en Maatskaplike Geregtigheid Aan
Gemeenskapslede, alumni, akademici en studente het verlede week byeengekom om die lewe en nalatenskap van Walter Parry te gedenk by die tweede Walter Parry...
PET-CT-samewerking voordelig vir navorsing en openbare gesondheid
In 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrale Analitiese Fasiliteite – wat gevorderde wetenskaplike toetsing, analitiese instrumentasie en...
Impak
Reagan Johnson: Dinamiese raakvatter lei met oortuiging
Geklee in sy maroen baadjie is Reagan Johnson ʼn bekende figuur by die US – hy glimlag maklik, is altyd gereed met skerp kommentaar en is bekend vir sy dryfkrag...
Caroline Greyling: 'n Lewenslange leerder wat doelgerig lei
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Sjinees as Brug, Een Wêreld, Een Familie: Stellenbosch-studente blink uit by Internasionale Sjinese Taalkompetisie
Op 30 Mei 2025 het twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Taaraa Lakay en Ashiquah Norodien, hul talent en kulturele insig ten toon gestel tydens...
Abongile Quthu: 'Ek vorm wat moontlik is'
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
US stel belangrike beleidsdokument oor honger as grondwetlike geregtigheidskrisis bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), in samewerking met die Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en...
Wêreld-oseanedag: Die wonder van die oseaan-ekonomie
Die oseaan-ekonomie stel die oseaan oop vir entrepreneurs, innoveerders en beleggers; vir klein en middelslagondernemings; en vir markte in Afrika en verder...
Hamidah Rabiu: Deernisvolle leier met inbors
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
Tradisionele akademiese para-digmas uitgedaag by opening van US-Biblioteek-navorsingweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek het met 'n oproep begin om die doel van akademiese ondersoek te herbedink in 'n...
CrazySocks4Docs tree toe vir die bewusmaking van geestesgesondheid onder gesondheidswerkers in Suid-Afrika
Prof Robbie Pott versmelt navorsing, onderrig en werklike impak
Prof Robbie Pott van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 5 Junie 2025 sy...
US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale...