Nuus
Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe
Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter...
Prof Jonathan Jansen verkies tot Britse Akademie se Genootskap
Prof Jonathan Jansen, ’n uitgelese professor in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, is onder 92 vooraanstaande akademici wat verkies is tot die...
Eerste doktorale mobiliteitsprogram tussen US en XJTLU van stapel gestuur
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n doktorale mobiliteitsprogram by die Xi'an Jiaotong-Liverpool Universiteit (XJTLU) se Entrepreneurskollege...
US joernalistiekstudente palm plek in by Durbanse rolprentfees
'n Kort dokumentêre film wat deur studente van die Universiteit Stellenbosch (US) vervaardig is, het 'n gesogte plek by die Durban Internasionale Filmfees (DIFF...
Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin op Mandela Dag
🌱 Mandela Day Weeding Hour – Lend a Hand, Grow a Legacy! 🌿
This Mandela Day, we're inviting all Stellenbosch University staff to donate your 67 minutes to...
Operasie Maties Fietse bevorder aktiwiteit en mobiliteit in landelike gemeenskappe
Toe die Universiteit Stellenbosch (US) se vervoerdepartement begin het om sy fietsvloot te vernuwe, het dr Leslie van Rooi, US Senior Direkteur van Sosiale...
Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp
Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger...
Werklike leiers hoef nie ‘n titel te hê om te kan lei nie
Werklike leiers hoef nie 'n titel te hê om te kan lei nie
Thembalethu Seyisi deel die stories wat hom aanmoedig tot grootsheid
“Hierdie boek vang die essensie vas...
Regter Dennis Davis sê howe alleen kan nie die planeet red nie
Oudregter Dennis Davis was die hoofspreker by 'n kollokwium op 28 Junie 2025 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid oor...
Studie toon mense ondersteun klimaatsbeleid wanneer hulle weersomstandighede persoonlik voel
'n Nuwe studie deur 'n span internasionale navorsers — insluitende een van die Universiteit Stellenbosch — het bevind dat die meeste mense meer geneig is om...
'Integrating AI as a tutoring tool in an ECP Academic Literacies module'
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Spreker: Sharon Malan
Onderwerp: "Integrating...
Maatskaplike transformasie deur gemeenskapsbetrokkenheid
Elke jaar onderneem personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) talle aktiwiteite wat...
SoTL conference 2025
AvOL-konferensie 2025: Voorlegging van opsommings en registrasie nou OOP!
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op
3 en 4...
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes...
Regskenners verlewendig winterkampus
In die hart van die Stellenbosse winter – en aan die begin van die stiller verposing in die Universiteit se winter-reses – het 'n wêreldwye byeenkoms van...
10 jaar van Tuiskoms: Wees deel van die vieringe
Vanjaar vier die Universiteit Stellenbosch (US) 'n besondere mylpaal - ons tiende Tuiskomsviering vir alumni, wat van Donderdag 11 September tot Saterdag 13...
Reserwebank onthul hoe om klimaatverwante risiko's aan te pak
Fundi Tshazibana, adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het die rol van sentrale banke in die hantering van klimaatverwante risiko's...
OESO brei uit oor sleutelbevindings van ekonomiese opname
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en die Departement Ekonomie het onlangs 'n aanbieding deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO)...
CERI en GIZ loods volgende fase van genomiese waarnemings-vennootskap
Die vestiging van robuuste stelsels om genetiese inligting van patogene te monitor en te ontleed help Suid-Afrika om vinnig en proaktief veranderinge in virusse...
UVA students study rugby’s role in South Africa at Game Change Summer School
Sport speel ’n belangrike rol in die bou van verhoudings, die oorbrug van historiese skeidings, en die bewerkstelliging van sosiale verandering – en nêrens...
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die...
Lihle Baleka: Voorstander van queer- en vroueregte op kampus
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer
Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch...
Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning
Toe professor Louis Jenkins 'n e-pos ontvang het wat aankondig dat hy 'n gesogte internasionale toekenning vir 'Uitnemendheid in Gesondheidsorg' gewen het, was...
Mans se geestesgesondheid in Suid-Afrika: Die stille stryd
Geestesgesondheidsmaand vir Mans loop op Maandag 30 Junie ten einde. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus, skryf Mandisa Mashaba van die Afdeling...
World generates 40 million tons e-waste annually
Every year, the world generates around 40 million tons of electronic waste (e-waste) - the equivalent of throwing away 800 laptops every second (according to...
For Prof Nicola People are the Heart of Every Meaningful Innovation
She believes people are the starting point of every great idea and the heart of every meaningful innovation, says Prof Nicola Smit, our Chief Operating Officer...
Where flowers bloom, so does hope
Dear Colleague,
It is with great pleasure that I contribute to this gazette in my new capacity as Acting Chief Operating Officer. It is a privilege to join the...
USSA sendoff speech
By Aiden Tun
Good afternoon players, coaches and Maties staffBefore I tell you who I am, let me tell you what I believe: “I believe in showing up when it's...
US Beleidsinnovasie-laboratorium ondersteun hoëvlak-rondetafelgesprek oor die verbetering van SA staatsdiens
Suid-Afrika worstel al langer as twee dekades met uitdagings in die openbare administrasie, veral op die senior leierskapsvlak van direkteurs-generaal en...
Ontsettende nagevolge van TB meningitis beskryf in nuwe studie
Tuberkulose is een van die top 10 oorsake van sterftes in kinders onder die ouderdom van vyf wêreldwyd. Jong kinders, met onvolgroeide immuunstelsels, is meer...
Nkosinathi Malukanya: Geïnspireer om deur maatskaplike werk te dien
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
BCom (Internasionale Besigheid) studente berei voor vir globale uitruil avontuur
Terwyl die eerste semester ten einde loop en Stellenbosch...
Maties Sport se verbeterde hokkiegeriewe is gasheer vir 2025 USSA Hokkietoernooi
Die Universiteit Stellenbosch is Suid-Afrika se enigste universiteitsportterrein wat kan spog met drie waterbasiskunsgrasvelde
Die 2025 USSA Winterkampioenskap...
Audrey Chidawanyika: Gee drome vlerke
Luke Vorhies: 'Ons is sterker saam'
Na die hutsmerke: 'n Brief aan SA se jeug wat die puin erf
Julle is nie die leiers van môre nie. Daardie frase is 'n slaapliedjie wat bedoel is om julle huidige dringendheid stil te maak. Julle is leiers van nou. Die...
'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie
'n Dekade gelede het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab amptelik sy nuwe deure in wat eens 'n stowwerige meubelherstelgebou was, oopgemaak vir...
Impak
Chloe Farinha: Leierskap deur groei en leer
Chloe Farinha, ʼn BScAgric-student in haar laaste jaar, het gedurende haar studies aan die US akademiese noukeurigheid en geïnspireerde leierskap gekombineer. Sy...
Prof Pierre Goussard hardloop om kinderlewens te red
Prof Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van...