Nuus
Prof Juliana Claassens vir globale invloed op gender- en Bybelstudie vereer
Prof Juliana Claassens, 'n vooraanstaande vakkundige by die Departement Ou en Nuwe Testament van die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Humboldt...
Universiteit Stellenbosch Vier Internasionale Chinese Taaldag met Kultuurvertoning
Ter viering van Internasionale Chinese Taaldag 2025 het die Konfucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) op 25 April 'n kultuurfees aangebied...
Versterking van Wetenskapskommunikasie: Stellenbosch-studente neem deel aan VIU Lentekool
Die bemagtiging van navorsers met kommunikasie- en betrokkenheidsvaardighede is noodsaaklik om wetenskaplike ontdekkings te omskep in publieke begrip, vertroue...
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens
Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele...
Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie
Prof Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Meganiese en Megatronika Ingenieurswese beklee die DWTI/NNS-SAIMI SARChI...
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning
Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe...
Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het 597 000 mense wêreldwyd in 2023 aan malaria gesterf. Die meeste hiervan was in Afrika waar die dodelikste...
Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”
Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van...
Persverklaring
US en Eksamenraad van Lesotho onderteken baanbrekersooreenkoms
'n Baanbrekersooreenkoms is deur die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (US-UIC) en die Eksamenraad van Lesotho (ECoL)...
Institusionele nuus
Prof Bertie Fielding se navorsing ondersteun ontwikkeling van behandelings vir virale, bakteriële infeksies
Prof Bertie Fielding, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 22 April 2025 sy intreerede gelewer. Die titel...
Veiligheid hoog op die agenda by Stellenbosch-imbizo
Nouer samewerking tussen verskillende belanghebbers is die sleutel tot die bekamping van misdaad op Stellenbosch. Dít was een van die belangrikste boodskappe...
UNESCO-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en Transformatiewe Solidariteit toegeken aan die US
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Gandhi-Montessori-Luthuli-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en...
KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie
Die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op kunsmatige...
USE vier die suksesse hul 35 afwentelmaatskappye se uitvoerende hoofde
Die Universiteit van Stellenbosch Ondernemings (USE) het die uitvoerende hoofde van sy 35 afwentel-maatskappye vir hul suksesse, aanpasbaarheid en...
US verwelkom tweede kohort SUNRISE-genote
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) was verlede week met 'n gees van doelgerigtheid en optimisme gevul toe die Universiteit Stellenbosch...
Vooraanstaande akademikus en navorser, Prof Bayaga, sluit by fakulteit aan
Fakulteit Opvoedkunde het in April vir Prof Anass Bayaga, 'n vooraanstaande akademikus en navorser, by die fakulteit verwelkom. Prof Bayaga is as volle...
Gesogte internasionale toekenning wag op US se prof Marena Manley in Rome
Prof Marena Manley, van die Universiteit Stellenbosch se Departement Voedselwetenskap, is deur die Internasionale Raad vir Naby-infrarooi-spektroskopie (ICNIRS...
Internasionale Personeel-Opleidingsweek 2025
Van 7 tot 11 April 2025 het Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) ’n Internasionale Personeel-Opleidingsweek aangebied wat 21 professionele...
PRONTAK 2025 Kontaksessie | 9 April @ STIAS
Wat is dit? Die PRONTAK-kortkursus is ʼn gratis jaarlikse aanbod aan pas aangestelde dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit bied ʼn ruimte vir...
Veelvuldige perspektiewe oor digitalisering, KI, volhoubaarheid en grondbewaring
Die Universiteit Stellenbosch (US) se DROP-program (Development and Rule of Law), in samewerking met die Skool vir Klimaatstudies en die Stellenbosch Instituut...
FGGW PhD-kandidaat gekies vir wêreldwye vroulike wetenskapprogram
Toe Carene Ndong Sima, ʼn PhD-kandidaat in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, gekies is vir die Vroulike Wetenskaptalentintensiewe Baan 2025, het...
Ontmoet Beatriz Villacañas, die US se nuwe Spaanse dosent
Beatriz Villacañas sou nooit kon dink haar akademiese reis sou haar eendag na die Eikestad lei nie. Maar wanneer sy op die Universiteit Stellenbosch (US) se...
“Dinkbeeld: Smeltkroes”-beeldhouwerk voor die Endler onthul
US-dosent se WOOP25-veldtog amper by R100 000-teiken
Met hulle 600 km-fietsry-uitdaging pas agter die rug, het dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), en haar span fietsryers hulle...
Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studie
Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis.
In ʼn...
Amptelike Bekendstelling van die SU/NU Globale Gesondheidskennis-Hub
Die talle uitdagings in globale gesondheid – soos klimaatsverandering en siektes – strek oor landsgrense heen, en geen enkele universiteit of navorsingsgroep...
Fakuteit Natuurwetenskappe verwelkom nuut aangewese direkteur
Die Fakulteit Natuurwetenskappe verwelkom graag Mnr. Mbuso Dludlu vanaf 1 April 2025 as die nuwe direkteur: fakulteitsbestuur.
Hy neem die leisels oor by Me...
Die US verwelkom voormalige rektor in ʼn sleutelrol vir gesondheidswetenskappe-ontwikkeling
Emeritusprofessor Wim de Villiers, wat onlangs uitgetree het as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), sit sy betrokkenheid met die...
Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Spreker: Delecia Davids
Onderwerp: Leer om...
Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuning
Wêreldgesondheidsdag: 7 April 2025
Hoewel ’n derde...
Gelykheid vra meer as gelyke behandeling
Substantiewe gelykheid – nie net gelyke behandeling nie, maar diepgaande strukturele geregtigheid – het op 9 April sentraal gestaan in die 19de Jaarlikse...
CREST op 30: 'n Kragbron van navorsing en beleidsinvloed
Is jy gereed vir Maties-skenkingsdag?
Het jy al jou bydrae gemaak? Die boodskap gedeel? Ander aangemoedig om betrokke te raak? Ons jaarlikse #It'sGivingMaties-veldtog is in volle swang, en ons maak...
Dr Rhoda Meyer ontvang Vakkundige Onderrig-toekenning en Onderwysgenootskap
Dr Rhoda Meyer, 'n senior dosent aan die Departement Gesondheidsberoepe-onderrig (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...
Die bevordering van die US se internasionaliseringsagenda
Soos die bekende sêding lui, is verandering die enigste konstant. Nêrens is dit meer sigbaar as in die dinamiese landskap van globale hoër onderwys nie. Die...
Dr Katlego Letlonkane stort passie vir sosiale geregtigheid in LLD-navorsing uit
Katlego Letlonkane is ʼn bekende gesig op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede ken haar as die dinamiese fasiliteerder van die...
Sommige insekbevolkings neem af, maar wat gebeur met die ander 99%?
'n Span wetenskaplikes van Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk het 'n sinteseraamwerk ontwikkel wat veelvuldige bewysstrome integreer. Deur diue gebruik...
Wêreld-gesondheidsdag: Gesondheid van moeders, pasgeborenes moet geprioritiseer word
Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April gevier. Die tema vir 2025 “Gesonde begin, hoopvolle toekoms", fokus op die verbetering van die gesondheid van...