Gestremdheid ondersteuning
- Vir toeganklikheid van koshuisruimtes
- Vir assesseringtoegewings
- Vir inklusiewe tegnologieë,
- Vir teksaanpassing
- Vir akademiese vordering en uitdagings
- Vir ander gestremdheidverwante navrae, of as jy onseker is oor waar jou navraag inpas
Kontak [email protected]
Kontak [email protected]
As jy jou kennis oor gestremdhede wil uitbrei, is jy welkom om ’n e-pos oor die volgende onderwerpe te stuur:
- Ons kursus in Suid Afrikaanse Gebaretaal
- Die geakkrediteerde module Gebaretaalverwerwing en Linguistiek
- Werkswinkels oor gestremdhede in die algemeen (Lei met Gestremdheid)
- Doelgemaakte programme oor gestremdhede
- Ek wil met iemand by die sentrum gesels.