Nuus
Nuutste Nuus & Hoogtepunte
Reserwebank onthul hoe om klimaatverwante risiko's aan te pak
Fundi Tshazibana, adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), het die rol van sentrale banke in die hantering van klimaatverwante risiko's...
OESO brei uit oor sleutelbevindings van ekonomiese opname
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en die Departement Ekonomie het onlangs 'n aanbieding deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO)...
CERI en GIZ loods volgende fase van genomiese waarnemings-vennootskap
Die vestiging van robuuste stelsels om genetiese inligting van patogene te monitor en te ontleed help Suid-Afrika om vinnig en proaktief veranderinge in virusse...
UVA students study rugby’s role in South Africa at Game Change Summer School
Sport speel ’n belangrike rol in die bou van verhoudings, die oorbrug van historiese skeidings, en die bewerkstelliging van sosiale verandering – en nêrens...
US-student ontvang gesogte toekenning ter erkenning van jong dokters
Kayla Lourens, 'n finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is erken as een van Suid-Afrika se top finalejaar-mediese studente toe sy die...
Lihle Baleka: Voorstander van queer- en vroueregte op kampus
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer
Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch...
Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning
Toe professor Louis Jenkins 'n e-pos ontvang het wat aankondig dat hy 'n gesogte internasionale toekenning vir 'Uitnemendheid in Gesondheidsorg' gewen het, was...
Mans se geestesgesondheid in Suid-Afrika: Die stille stryd
Geestesgesondheidsmaand vir Mans loop op Maandag 30 Junie ten einde. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus, skryf Mandisa Mashaba van die Afdeling...
World generates 40 million tons e-waste annually
Every year, the world generates around 40 million tons of electronic waste (e-waste) - the equivalent of throwing away 800 laptops every second (according to...
For Prof Nicola People are the Heart of Every Meaningful Innovation
She believes people are the starting point of every great idea and the heart of every meaningful innovation, says Prof Nicola Smit, our Chief Operating Officer...
Where flowers bloom, so does hope
Dear Colleague,
It is with great pleasure that I contribute to this gazette in my new capacity as Acting Chief Operating Officer. It is a privilege to join the...
USSA sendoff speech
By Aiden Tun
Good afternoon players, coaches and Maties staffBefore I tell you who I am, let me tell you what I believe: “I believe in showing up when it's...
US Beleidsinnovasie-laboratorium ondersteun hoëvlak-rondetafelgesprek oor die verbetering van SA staatsdiens
Suid-Afrika worstel al langer as twee dekades met uitdagings in die openbare administrasie, veral op die senior leierskapsvlak van direkteurs-generaal en...
Ontsettende nagevolge van TB meningitis beskryf in nuwe studie
Tuberkulose is een van die top 10 oorsake van sterftes in kinders onder die ouderdom van vyf wêreldwyd. Jong kinders, met onvolgroeide immuunstelsels, is meer...
Nkosinathi Malukanya: Geïnspireer om deur maatskaplike werk te dien
JEUGMAAND
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap...
BCom (Internasionale Besigheid) studente berei voor vir globale uitruil avontuur
Terwyl die eerste semester ten einde loop en Stellenbosch...
Maties Sport se verbeterde hokkiegeriewe is gasheer vir 2025 USSA Hokkietoernooi
Die Universiteit Stellenbosch is Suid-Afrika se enigste universiteitsportterrein wat kan spog met drie waterbasiskunsgrasvelde
Die 2025 USSA Winterkampioenskap...
Audrey Chidawanyika: Gee drome vlerke
Luke Vorhies: 'Ons is sterker saam'
Na die hutsmerke: 'n Brief aan SA se jeug wat die puin erf
Julle is nie die leiers van môre nie. Daardie frase is 'n slaapliedjie wat bedoel is om julle huidige dringendheid stil te maak. Julle is leiers van nou. Die...
'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie
'n Dekade gelede het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab amptelik sy nuwe deure in wat eens 'n stowwerige meubelherstelgebou was, oopgemaak vir...
Impak
Chloe Farinha: Leierskap deur groei en leer
Chloe Farinha, ʼn BScAgric-student in haar laaste jaar, het gedurende haar studies aan die US akademiese noukeurigheid en geïnspireerde leierskap gekombineer. Sy...
Prof Pierre Goussard hardloop om kinderlewens te red
Prof Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van...