Nuus
Nuutste Nuus & Hoogtepunte
Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”
Hierdie Vrouemaand vier die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch die briljante, dapper en deernisvolle vroue...
Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch
Beste kollegas en studente
Hieronder volg 'n belangringrike Universiteitsverklaring vir julle kennisname:
Geval van breinvliesontsteking by Universiteit...
Mikroskuilings belangrik vir oorlewing van insekte
Mikroklimate – in teenstelling met grootskaalse makro klimaatsmodelle op streeks- of selfs globale vlak – kan 'n oplossing bied om die negatiewe impakte van...
Wat 'n winskoop!
Ons het 'n hele paar lekker voordele en kortings vir Maties-alumni in die Globale Noorde beding. Kyk 'n bietjie hier onder, en geniet.
Nuwe SACCUK-vennootskap...
Maties laat sing die speke van Londen na Brighton vir 'n goeie saak
'n Groep vasberade alumni verruil op 14 September vir die sewende opeenvolgende jaar die stad se sypaadjies vir landelike lanings wanneer hulle die ikoniese...
Oorbrug vastelande en verskuif denke, uit Parys
Ons stel graag 'n dinamiese Matie bekend wat uit die hartjie van Europa groot dinge vermag. Sine Maphumulo woon in Parys, waar sy haar professionele passie vir...
Ingenieur-opvoeder leer jonges van chemie en chutzpah
Ons hop oor na Wes-Londen, waar ons Karien Botha raakloop. Dié voormalige ingenieur is deesdae 'n chemie-onderwyser, en boonop een van ons mees energieke en...
'n Matie wat bande bou, van Stellenbosch tot Frankfurt
In Duitsland ontmoet ons Arnim Ritter, 'n finansiële foendi met 'n hart vol aangename Stellenbosse herinneringe, 'n groeiende jong gesin, en 'n passie om by die...
Versterking van Suid-Suid-samewerking: Besoek aan Bogotá, Colombia
Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SU Internasionaal) brei sy streeksvennootskapsbenadering verder uit deur samewerking te bevorder in dele van die...
Styg na Sukses — CISU-leerling Wen Nasionale Laerskooltitel by ‘Chinese Bridge’-kompetisie
Op 27 Junie is die Suid-Afrikaanse eindronde van die 18de Chinese Bridge Chinese Vaardigheidskompetisie vir Buitelandse Hoërskoolleerders, saam met die 5de Chin...
US skitter by 'Wetenskap-Oscars'
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32...
US gee erkenning aan onderwysuitnemendheid by toekenningsaand
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is onlangs met akademiese trots gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) die jaarlikse Viering...
In Afrika, met Afrika, vir Afrika: Besoek baan die weg vir toekomstige samewerking
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektor en Visekanselier, prof. Deresh Ramjugernath, het onlangs 'n hoëvlak-afvaardiging gelei op 'n eerste in sy soort,...
Eerste beraad van sy soort aangebied deur die US se Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika
Die eerste beraad van sy soort oor inligtingsintegriteit, met aanbiedings deur vooraanstaande navorsers, beleidsaktiviste, rolspelers in die bedryf en...
Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan
'n Toegewyde groep studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP), 'n...
Studie onthul wat telegeneeskunde in SA laat werk
In ʼn land waar openbare gesondheidsgeriewe dikwels oorbelas word en oor beperkte hulpbronne beskik, het telegeneeskunde — die gebruik van tegnologie soos video...
Projek gee ʼn stem aan kinders met kommunikasiebehoeftes
Lede van die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n projek voltooi...
Die 3–4-jaar PhD in Suid-Afrika: ’n Vals ekonomie?
As ons wil hê ons PhD-gegradueerdes moet help om Suid-Afrika se toekoms te vorm, moet ons hulle voorberei vir meer as net die skryf van 'n tesis. Ons moet...
SA neem die voortou in natuurbewaring danksy reusekorridors
Netwerke van groot bewaringskorridors van natuurlike habitat, wat meestal uit natuurlike grasveld, woude, vleilande en klein riviere bestaan, speel ʼn...
Wêreldhepatitisdag: Ruim hindernisse uit die weg om virale hepatitis teen 2030 te elimineer
Wêreldhepatitisdag word jaarliks op 28 Julie herdenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick fokus dr Tongai Maponga & prof Wolfgang Preiser van die...
Om 'n doelgerigte akademikus te word: Skep impak wat saak maak
Dit is belangriker as ooit tevore vir doktorale akademici vandag om navorsing te doen wat saak maak: navorsingsoplossings vir werklike impak wat verder as die...
Boomplantseremonie simboliseer nuwe toekoms vir Wilgenhof
'n Nuwe Kaapse Wilgerboom op die voorste grasperk van die Wilgenhof-manskoshuis op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat op Stellenbosch simboliseer 'n nuwe...
Versterking van Suid-Suid-samewerking: Universiteit Stellenbosch in São Paulo, Brasilië
4de ANIME Jaarlikse Byeenkoms & Strategiese Vennootskapsbetrokkenheid | 28 Junie – 5 Julie 2025
’n Afvaardiging van Universiteit Stellenbosch Internasionaal...
PhD-student van US se baanbrekerswerk met KI-app bring hoop vir werksoekers
'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n baanbrekende kunsmatige intelligensie (KI)-applikasie ontwikkel wat kan help om Suid-Afrika se...