Nuus
Nuutste nuus en stories
Toekennings en mylpale
Dubbele gradeplegtigheidsviering vir ʼn gesin van Maties
Prof Michele van der Merwe het die voorreg gehad om by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek nie een nie, maar twee dogters se grade aan hulle...
Ons kan saam kragtiger dinge doen, sê nuwe Universiteit Stellenbosch-rektor
"Dit is 'n baie goeie universiteit wat reeds wêreldwyd vir sy navorsingsuitnemendheid erken word. Maar daar is kragtiger dinge wat ons kan doen en groter...
Persverklaring
NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?
Hierdie proses word die Closeout Project (afsluitingsprojek) genoem. Die proses is daarop gemik om probleme rakende studente se befondsingstatus en betalings in...
R45 Food Sock Meals Now Available at Maties Coffee Hub
Students at Stellenbosch University now have access to nutritious, easy-to-prepare Food Sock meals, available at Maties Coffee Hub in the Matie Shop at the...
Prof Wim groet ná tien jaar as Rektor en Visekanselier

Werk, gesin en ʼn MBA: Edwin Kriel se doelgedrewe leierskapsreis
Edwin Kriel (39), as verteenwoordiger van die Stellenbosch Bestuurskool, het die verhoog tydens die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheid in Maart...
Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieer
Halfpad deur die MBA-program aan die Stellenbosch Bestuurskool, het Davina Mentoor (34), ʼn departementsbestuurder in die Departement Siviele Ingenieurswese van...
Professor in Filosofie behaal tweede PhD in Visuele Kunste
Om 'n tweede PhD te voltooi, is reeds 'n groot prestasie, maar prof Minka Woermann, medeprofessor in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement...
Opvoeder beywer hom vir onderwyserontwikkeling vir die digitale era in meestersgraadstudie
Toe Paul Mayers, pasaangestelde hoof van Parklands College Senior Preparatory in Kaapstad, vandeesweek sy meestersgraad in onderwysbeleidstudie aan die...
Universities face significant disruption
Universities have existed for over 1 000 years and have changed a lot over many centuries, but not as severely as in recent years, when they have faced...
Prof Firdouza Waggie neem die leisels by Departement Gesondheidsberoepe Onderwys
Medeprofessor Firdouza Waggie word op 1 April die nuwe Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe Onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch...
Afrika-universiteite moet hul posisies as volwaardige vennote herbevestig
Die Afrika-samewerkingswerkswinkel, die voorloper van US Internasionaal se jaarlikse vergadering van Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerk (SIAN), het...
Dr Mariëtte Botha vier PhD saam met haar lewensredder-broer
Toe dr Mariëtte Botha haar eerste graad aan die US ontvang het, het haar pa, Tiny, gesê: "Eendag gaan jy een van daardie rooi doktorale togas dra." Sy woorde...
BTW-verhoging – die antwoord, of net ’n tydelike kuur vir ’n langtermynkrisis?
Dr Velenkosini Matsebula is ’n senior dosent in Ontwikkelingsfinansies by die Stellenbosch Bestuurskool.
Die Suid-Afrikaanse regering het hom weereens tot...
Verby die punt van stilte: Nou’s die ‘regte’ tyd om te praat
Menseregtedag is nie net ’n historiese baken nie; dit dien as ’n spieël vir elke hedendaagse Suid-Afrikaner. Dit dwing ons om onsself deeglik te bekyk, en te...
Vlugbal gee PhD-gegradueerde Jerome Fredericks sy kans in die lewe
Jerome Peter Boboo Fredericks het alle verwagtinge oortref deur sy PhD in arbeidsterapie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek te ontvang...
Die US vier 200ste gegradueerde van MSc in Kliniese Epidemiologie
Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het ʼn belangrike mylpaal by die Maart-gradeplegtigheid gevier toe dr Craig Corbett die 200ste gegradueerde van die...
IT is SU’s strategic partner on our digital transformation journey
By Antoinette van der Merwe, Chief Director Information Technology
Aligned to the Educause Top 10 issues for building a trusted, resilient institution, IT will...
Hoping all your squares and cubes will fit comfortably within your expectations of 2025
By Anita Nel, Chief Director Innovation and Commercialisation
(0 + 1 + 2 + 3 + 4 + 5 + 6 + 7 + 8 + 9)² = 2025.
Furthermore, it also represents the sum of the...
Restoring trust in higher education
In 2025, the Finance Division wants to contribute to restoring trust in Higher Education in South Africa. EDUCAUSE, a nonprofit association in the United States...
A year to explore
By Nicolette van den Eijkel, Chief Director: Facilities Management
Our focus this year must be on ensuring that we are "future-fit" by embracing innovation...
A committed #Maroon Machine
By Ilhaam Groenewald, Chief Director Maties Sport
Through a comprehensive approach, sustainable development and sustainability have become concepts that can...
Kampvegter vir wetenskap ontvang US-eregraad
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (25 Maart 2025) ʼn eredoktorsgraad aan die voormalige direkteur-generaal van die nasionale Departement van...
Leka oorkom lewensgevaarlike siekte om meestersgraad te verwerf
Vroeg een Sondagoggend verlede jaar het die 26-jarige Leka Mhlophe, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), wakker geword en opgestaan...
Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz
Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz...
US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler
Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn...
Toekennings en mylpale
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog
Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit...
Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek
'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams...
Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut
Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel (SUWI).
Prof. Khan is 'n...
Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig
Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op...
US se Maart-gradeweek begin op 'n hoë noot met spesiale optrede deur SA jazzlegende
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheidsweek begin op 'n hoë noot met die jazz-ikoon Jonathan Butler, wat 'n eregraad ontvang vir sy...
US-dosent terug in die saal om R100 000 vir studente in nood in te samel
Een gesin. Tien fietsryers. Ses dae. Seshonderd kilometer.
Dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), is terug in die geldinsamelingsaal...
Die prys van akkreditasie: Wat is bestuurskole bereid om op te offer?
Ek skryf hierdie meningsartikel op ’n kritieke oomblik, nie net vir bestuursonderrig nie, maar vir die groter stryd om geregtigheid in Suid-Afrika en elders...
Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor 'n afstand van...
Opskrif: Leer ken jou dosent: Ulrike Kussing (Logistiek en Voorsieningskettingbestuur)
Wat het jou laat besluit om ʹn akademikus/dosent te word?
Onderrig is in my bloed. Aan my ma se kant van die familie het ons ʹn lang geskiedenis van óf...
Stias vier sy silwerjubileum in styl
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (Stias) het sy silwerjubileum gedenk met ʼn grootse viering van 25 jaar se baanbrekersnavorsing, intellektuele...
Klimaatsverwarming plaas woestynakkedisse in ’n “lewenskoste”-knyp
Klimaatsverwarming het tot gevolg dat woestynakkedisse in tropiese en subtropiese streke soos die Kgalagadi-woestyn in Suid-Afrika, meer energie spandeer om te...
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...
Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer
Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde...
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel (Alexander von Humboldt German Research Chair...
KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word.
Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier...
US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie
Dit het in 2003 as 'n klein "familievergadering" begin en oor die jare ontwikkel in 'n jaarlikse geleentheid, met 104 afgevaardigdes van 67 universiteite oor 36...
Afrika dra aktief by tot globale geleerdheid en is gereed om akademiese samewerking te hervorm en billike vennootskappe te bewerkstellig
Afrika is op 'n deurslaggewende oomblik en gereed om akademiese samewerking te hervorm om billike voordele vir instellings, navorsers en studente regoor die...
Driedubbele heliks-byeenkoms versterk bande tussen die Universiteite van Stellenbosch en Groningen
In 'n wêreld gekenmerk deur politieke onstuimigheid, oorloë en geopolitieke onsekerhede, is dit belangriker as ooit vir universiteite wêreldwyd om hul...
Nuwe behandelings vir chroniese niersiekte is belowend, maar duur en ontoeganklik
Wêreldnierdag word elke jaar op die tweede Donderdag van Maart (13 Maart in 2025) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia...
Doeltreffende kommunikasie: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding
Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel...
Institusionele nuus
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in...