Nuus
Top stories
Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
Toename in beleggings wat fokus op die beskerming van mense en die planeet: Nuwe studie toon vordering in Suid-Afrika
Institutionele beleggers wat namens ander individue belê, neem toenemend omgewingsbewaring en veilige werksomstandighede in ag wanneer beleggingsbesluite geneem...
Sybil Smit gebruik haar eie akademiese reis om studente te bemagtig
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
US-studente wen hackathon met intydse alge-gebaseerde biosensor
'n Span nagraadse studente van die Departmente Mikrobiologie en die Stellenbosch University Waterinstituut (SUWI) het die eerste plek verower in 'n drie dag...
Prof McGregor aangestel as die eerste ACWA Power-leerstoel in Konsentreerde Sonkrag.
In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese...
Nasionale toekennings vir belowende US-vrouenavorsers
Drie belowende jong vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het nasionale erkenning ontvang toe hulle met die Departement van Wetenskap...
Prof Lungiswa Nkonki bevorder billikheid en uitnemendheid in gesondheidstelselonderrig
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Internasionale beleidsdialoog: dringende behoefte aan bindende globale raamwerk vir KI en menseregte
Die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Instituut vir Etiek in Kunsmatige Intelligensie (IEAI)...
Rolstoelbasketbal: wat geleer kan word uit 'n Suid-Afrikaanse atleet se reis na Frankryk
Hierdie artikel is eerste gepubliseer op The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier.
Rolstoelbasketbal is een van die vinnigste groeiende Para...
Prof Kennedy Dzama aangestel as nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe
Prof Kennedy Dzama, 'n akademiese pionier in diereteling, genetika en volhoubare landbou, is as die nuwe dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die...
Dr Katlego Letlonkane: Kampvegter vir Inklusiewe Internasionalisering Oor Grense Heen
Vir Dr Katlego Letlonkane is insluiting nie ’n abstrakte ideaal nie — dit gaan oor kontak hou. “Wanneer ons met ander verbind, skep ons die grondslag vir...
Prof Bronwynè Coetzee skep ruimte vir deurdagte konneksie
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Kerf ’n plek vir besigheid uit: Meet Stellenbosch 2025
Stellenbosch mag wel vir akademiese uitnemendheid en wynlandgoedere bekend wees, maar 'n nuwe narratief is besig om agter die poskaartprentjie uit te skuif –...
Sosiale Entrepreneurskapskenner besoek die Departement Ondernemingsbestuur
Die Departement Ondernemingsbestuur is bevoorreg om hierdie week prof. Niels Bosma van die Utrechtse Skool vir Ekonomie (USE) aan die Universiteit Utrecht in...
Kaapstad-marathon: Help Maties om die wenstreep oor te steek
Personeel, studente en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) sluit op Sondag 19 Oktober 2025 by meer as 20 000 langasems aan vir die Sanlam Kaapstad...
Munira Hoosain onderrig doelgerig en met haar hart
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Toevallige professor beywer hom vir slimmer hulpbrongebruik vir toekomstige geslagte
Prof Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy...
Prof Tobi Louw ondersoek masjienleer se rol in chemiese, minerale prosessering
Prof Tobi Louw van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy int...
Institusionele nuus
Sjanghai-ranglys plaas US onder wêreld se voorste universiteite
Wat wêreldwye universiteitsranglyste betref, blyk 2025 'n goeie jaar vir die Universiteit Stellenbosch (US) te wees. Die US was vroeër vanjaar onder die beste...
Prof Debra Shepherd ontsluit ekonomie met ʼn menslike aanslag
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Prof Louise du Toit konfronteer SA se seksuelegeweldskrisis
Prof Louise du Toit van die Departement Filosofie in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het Donderdag 14 Augustus 2025 haar intreerede gelewer. Die...
Verbind Globaal, Groei Plaaslik: SU-personeel reflekteer oor Erasmus+ Opleidingsweek in Berlyn
Drie personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 23 – 27 Junie 2025 teruggekeer van ’n verrykende Erasmus+ Personeel-Opleidingsweek by die Freie...
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op...
Dr Rhoda Meyer skep ruimte vir transformerende leer
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Moenie die Matieland Konsert misloop nie!
Wêreld Humanitêre Dag: Humanitêre hulpwerkers help red lewens, bring hoop
Wêreld Humanitêre Dag word jaarliks op 19 Augustus gevier. In 'n meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus prof Chris Jones van die Departement Sistematiese...
US stel nuwe meestersprogram in Gewelddadige Geskiedenisse en Herstelling bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied ʼn nuwe interdissiplinêre meestersgraadprogram aan wat ten doel het om studente toe te rus met dekoloniale vaardighede...
Dr Marietjie Lutz volhard met passie en doelgerigtheid
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Bronwyn verbind tot beter chirurgiese opleiding vir beter pasiëntuitkomste
Dit was aanvanklik nie Bronwyn Stockenstroom se plan om die chirurgiese opleidingslandskap in Afrika te verander nie. Nadat sy in 2003 as fisioterapeut...
Dr Sophia Brink koester aspirant-rekenmeesters met professionaliteit en geesdrif
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
‘As jy nie stem nie, moet jy liewer sit’: Busisiwe Mavuso praat reguit in Frederik Van Zyl Slabbert-lesing
Die boodskap van die 13de Frederik Van Zyl Slabbert-erelesing was hard en duidelik. Die lesing oor die tema “Daaglikse burgerleierskap: 30 jaar en verder" het...
Hou daardie Cannabis-blare – hulle is vol seldsame verbindings
Analitiese chemici van die Universiteit Stellenbosch (US) het die eerste bewyse gevind van 'n seldsame klas fenole, genaamd flavo-alkaloïede, wat in Cannabis-b...
Sosiale Impak eend-resies om 'n verskil te maak
'n Plastiek eend-resies ter ondersteuning van twee betekenisvolle sake word deur die Sosiale Impakkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde gereël. Die hele kampus...
NNS-toekennings vereer vier A-gegradeerde navorsers van die Universiteit Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier weer eens sy vooraanstaande navorsers wat by die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings vereer is...
Dr Ruenda Loots bemagtig studente met ervaringsgerigte onderrig
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Alkoholverbod verbind met minder brande – US-studie
Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat daar 'n sterk korrelasie is tussen alkoholgebruik en brandvoorvalle.
Die studie, wat in die Inter...
2025-kohort Matiepreneurs in pylvak vir streeksronde in EOHO-intervarsity
Sewe studente-entrepreneurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) het tot die streeksronde van Entrepreneurskapsontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se...
Vrouedag belig belangrike uitdagings
Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het...
PhD-student ontvang prestigeryke studiebeurs vir navorsing oor elektriese minibustaxi’s
Mienke Knipe, 'n doktorale student in vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die gesaghebbende Lee Schipper-gedenkstudiebeurs vir...
Die dryf van verandering in wetenskap en samelewing
Volgende in die FGGW Vrouemaand-reeks, fokus ons op Maambele Khosa. Op slegs 29-jarige ouderdom is sy die toonbeeld van doelgerigte leierskap oor verskeie...
Prof Ruojuan Zheng: Skep Toegang, Kweek Selfvertroue
Vir professor Ruojuan Zheng, mededirekteur van die Konfusiaanse Instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU), is toegang nie ’n passiewe konsep nie. Dit is...
Prof Simone Titus-Dawson lei met grensverskuiwende digitale insigte
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Cynthia Lategan-Kriel: ’n Nalatenskap van leierskap, diens en toewyding
Dekades lank is Cynthia Lategan-Kriel al ’n hoeksteen van die Stellenbosch Besigheidskool (SBS) aan die Universiteit Stellenbosch (US). As programkoördineerder...
Prof Nicola Plastow vervul verskeie rolle met doelgerigtheid en passie
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
SA benodig nuwe strategie om landbouvoedsel-uitvoere na EU te verhoog
Hoewel Suid-Afrika sterk handelsooreenkomste met die Europese Unie (EU) het en sy grootste handelsvennoot in Afrika is, neem die omvang van landbouvoedselhandel...
Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor
Met meer as drie dekades se ononderbroke diens by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, kan die personeel hulle die...
Betrokkenheid by SU-vennote
Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots daarop om wêreldwye vennootskappe te handhaaf en deel te neem aan van die wêreld se voorste netwerke vir hoër...
Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”
Hierdie Vrouemaand vier die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch die briljante, dapper en deernisvolle vroue...