Skip to main content

Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch

Die Biblioteek het aansienlike hulpbronne belê om Ooptoegangsinisiatiewe binne sy gebruikersgemeenskappe te verhoog en bied die volgende aan:

SUNScholarOoptoegang institutionele navorsingsbewaarplek van Universteit Stellenbosch. Lees meer
SUNJournals​Ooptoegangvaktydskrifte deur Universiteit Stellenbosch gehuives.
SUNDigital CollectionsOoptoegangbewaarplek vir digitale erfenis versamelings.
Ondersteuning vir ooptoegangpublikasieOndersteuning vir Universiteit Stellenbosch navorsers wat in ooptoegangtydskrifte wil publiseer.
Beleid en algemene vraeBeleid insake verpligte selfargivering van navorsingsuitsette.