Akademiese Personeel
Mnr Marno Basson
Junior Lektor | Probabilistiese Modellering, Masjienleer & Statistiek
Prof Jamie Cripwell
Medeprofessor | Termodinamiese Modellering, Termofisiese Eienskapsmeting & Masjienleer
Prof Neill Goosen
Volprofessor | Bioraffinaderye, Bio-voerstofvalorisering & Water-energie-voedsel-nexus
Prof Prathieka Naidoo
Volprofessor | Chemiese Termodinamika, Chemiese Skeidingstegnologieë
Prof Eugéne van Rensburg
Medeprofessor | Fermentasiestelsels, Bioprosesontwikkeling & Bio-energie uit afval
Prof Steven Bradshaw
Volprofessor | Ekstraktiewe Metallurgie, Metaalherwinning & Masjienleer
Prof Christie Dorfling
Dept. Voorsitter | Volprofessor | Hidrometallurgie, Metaalherwinning & Prosesmodellering
Prof Johann Görgens
Volprofessor | Bioraffinaderye, Tegno-ekonomie & Bioprosessering
Prof Annie Chimphango
Volprofessor | Biobronne, Afvalvalorisering, Bioraffinaderye & Biomateriale
Mev Naomi Harrisankar de Oliveira
Junior Lektor | Katalise, Fotokatalise & Fotoreaktore
Prof Lingam Pillay
Medeprofessor | Water-/afvalwaterbehandeling & -hergebruik & Membraantegnologie
Dr Mieke Nieder-Heitmann
Lektor | Biohulpbron-valorisering & Tegno-ekonomiese evaluasies
Prof Margreth Tadie
Medeprofessor | Geometallurgie, Elektrochemie/Elektrometallurgie, Slykbestuur & -verwerking