Skip to main content

Nagraadse Simposium

Welkom by die Nagraadse Simposium! Die Departement Chemiese Ingenieurswese bied jaarliks ’n nagraadse simposium aan waar ’n geselekteerde groep nagraadse studente hul navorsing met die akademiese gemeenskap deel deur middel van mondelinge en plakkaataanbiedings. Die plakkaataanbiedings word hier beskikbaar gestel en as deel van die simposiumargief bewaar.

Plakkate