Skip to main content

Gids vir voornemend nagraadse studente

Uitgesoekte dienste word aan voornemende nagraadse studente gebied om voorlopige navorsing en die skryf van navorsingsvoorstelle te fasiliteer.

​Toegang

Alle biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is toeganklik vir voornemende nagraadse studente. Toegang is gratis en onderworpe aan positiewe identifikasie deur middel van 'n identiteitsdokument (foto-identifikasie is noodsaaklik). Geen eet- of drinkgoed word toegelaat nie. Slegs water in morsvrye houers.
Geen toegang sonder 'n geldige studentekaart. Sien Biblioteekure.

Uitleenvoorregte

'n Aanbevelingsvorm moet deur die studieleier van die voornemende nagraadse student voltooi en geteken word en by die biblioteek ingehandig word.

  • Aantal lenings: 15 items
  • Uitleenperiode: 30 dae per item
  • Hernuwings: 2 per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 90 dae) behalwe as iemand anders dit bespreek het. 
    Hernu aanlyn of vra 'n personeellid.
    In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die US Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.
  • Terugbesorgings: By Kliëntediens in die US Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke. Boeke kan terugbesorg word deur dit in die boekposbusse by die biblioteekingange te plaas.
  • Boetes en betaling: Slegs SnapScan en EFT betalings word aanvaar.
    Items vervaldatum verstryk: R1.00 per item per dag
    Boetegrens: R30.00 (Uitleenvoorregte sal opgeskort word wanneer hierdie limiet oorskry is tot op datum wat die boete vereffen is).
    Verlore/beskadigde boeke: Vervangingswaarde betaalbaar aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens
  • Bespreek boeke wat uitgeleen is: Gratis en sonder beperking. Bespreek aanlyn of vra 'n personeellid.
    In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die US Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.
  • Uitleenbare materiaal: Alle items gemerk "Loanable"

Dienste

Inligtingsdiens en navorsingsondersteuning

Die volgende biblioteekgidse kan geraadpleeg word:


Maak 'n afspraak met jou fakulteitsbibliotekaris
'n Aanlyn inligtingsdiens is beskikbaar by "Vra 'n bibliotekaris" (Ask a Librarian).

Reserwe

  • Items wat dikwels gebruik word
  • Slegs beskikbaar vir US-studente en -personeel
  • Aantal items: 3
  • Uitleenperiode tydens biblioteekure vir gebruik binne die biblioteek: 3 ure
  • Uitleenperiode wanneer die biblioteek gesluit is: oornag (uit 30 min voor sluitingstyd; terug 30 min na oopmaaktyd)
  • Boetes vir laat items: R10.00 per uur na 'n grasieperiode van 30 min

Vind boeke, artikels en ander inligtingsbronne

Gebruik die soekfunksie op die biblioteektuisblad of kies Databasisse of E-tydskrifte vanaf die VIND-spyskaart. 
Aanwysings is beskikbaar by Find, access and use information effectively: a step by step guide. Sien Find information.
 

Vind jou pad deur die biblioteek:


Biblioteekoriëntering en -opleiding

Raadpleeg die volgende opleidingskalenders:

 'n Ander opsie is om vir 'n persoonlike opleidingsessie via Ask a Librarian te vra.

Ander dienste

As gevolg van lisensie-ooreenkomste is toegang tot die elektroniese bronne beperk tot studente en personeel wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is. Sien Afkampus- e-toegang.

An online information service is available at Ask a Librarian. Alternatively contact your faculty librarian for assistance. 
Prospective postgraduates are able to print, copy or scan at Maties Copy and Print Shop that is situated in the Neelsie Student Centre. 
  • Prospective postgraduate students may have internet access from their own devices with wireless access.
  • Internet via the Eduroam world-wide Wi-Fi roaming access service for the international research and education community, are accessible for visiting students, researchers and staff from participating institutions.
Various rooms are available to book. See Bookings.
  • All electronic resources offered by the Library and Information Service via our library homepage are available from home, office computers, laptops or mobile phones to registered students. Use your SU network username and password to sign in. 
  • If you are not a registered prospective postgraduate, see the user e-application options to follow for access to electronic services at Off-campus e-access.
Library material can be sent to students not residing on campus and who are prepared to pay for the service. See Off-campus document delivery.