Gewilde soek terme
195 resultate gevind
Stellenbosch University
‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas
Chérise Adams herformuleer feministiese teorie deur die geleefde kennis van Kleurling* werkersklasvroue in die Wynlande Haar tesis – wat deels in Afrikaaps geskryf is – fokus op die sorg, veerkragtigheid en alledaagse oorlewingstrategieë...
Maties Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter...
Stellenbosch University
Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag
Die tweelingsusters Clio en KD Sass gradueer op dieselfde dag aan die Universiteit Stellenbosch, dekades nadat hulle ma se studies deur apartheid ontwrig is. Hulle ma, wat aan kanker gesterf het toe hulle baie klein was, is vir anti...
Stellenbosch University
Professor in Filosofie behaal tweede PhD in Visuele Kunste
Om 'n tweede PhD te voltooi, is reeds 'n groot prestasie, maar prof Minka Woermann, medeprofessor in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Filosofie, het die uitdaging 'n stap verder geneem deur 'n doktorsgraad in die Visuele...
Stellenbosch University
Vyfde plegtigheid: Studente van Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde
Nagenoeg 400 studente van die fakulteite Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22 Maart 2018) hulle grade by die vyfde Maart-gradeplegtigheid ontvang. By die...
Stellenbosch University
Ma en dogter vang saam graad by die US
Om saam te groei en vorentoe te gaan is nie alleen die Eeufees-tema van die Universiteit Stellenbosch (US) nie, maar ook die tema wat vir jare soos 'n goue draad deur die lewe van die Van Zyl-gesin loop. Dit word beaam deur die feit dat ma...
Stellenbosch University
Gerbrandt Kotzé se lewe en studies leef voort na sy dood
Die nagraadse Matie-student, Gerbrandt Kotzé (26) van die Paarl, het nie toegelaat dat kanker sy meestergraadstudies in die wetenskap belemmer, of dat hy in wanhoop, vrees of depressie verval nie. Hy het met sy studies volhard, en sonder om...
Stellenbosch University
Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD
“Jy kan nie buitengewone resultate met gewone pogings behaal nie. Jy moet die ekstra myl loop. Wees sterk en vind daardie een ding wat vir jou 'n aansporing is." Dit is die advies van Claudia Ntsapi wat op Dinsdag 11 Desember 2018 haar PhD...
Stellenbosch University
Ma inspireer top graduandus van Ghana
“Jy sal nooit werklik groei as jy in dieselfde gemaksone bly nie," is die filosofiese woorde van Kwame Donkor (29) van Ghana wat nog nie weer sy familie gesien het sedert hy meer as twee jaar gelede sy akademiese loopbaan aan die...
Stellenbosch University
US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand
Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou en sy studies voltooi, kom wat wil. Op Woensdag, 16 Desember 2020 word Makhanya se...