Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
Die Biblioteek het aansienlike hulpbronne belê om Ooptoegangsinisiatiewe binne sy gebruikersgemeenskappe te verhoog en bied die volgende aan:
| SUNScholar | Ooptoegang institutionele navorsingsbewaarplek van Universteit Stellenbosch. Lees meer |
| SUNJournals | Ooptoegang vaktydskrifte deur Universiteit Stellenbosch gehuives. |
| SUNDigital Collections | Ooptoegang bewaarplek vir digitale erfenis versamelings. |
| Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie | Ondersteuning vir Universiteit Stellenbosch navorsers wat in ooptoegangstydskrifte wil publiseer. |
| Beleid en algemene vrae | Beleid insake verpligte selfargivering van navorsingsuitsette. |