Skip to main content

SUNScholar

SUNScholar is 'n ooptoegang-elektroniese argief vir die versameling, bewaring en verspreiding van digitale materiaal geskep deur navorsers van Stellenbosch Universiteit, wat van groot akademiese navorsingsbelang is. Primêre elektroniese materiaal sluit in navorsingsartikels deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch, sowel as afgehandelde tesisse en verhandelinge/proefskrifte deur studente van die Universiteit. Sekondêre navorsingsmateriaal sluit in intreeredes, referate en baie meer. SUNScholar is ontwikkel deur die toepassing van oop standaarde en gebruik van oopbronsagteware vir die doeleindes van langtermyn digitale bewaring. SUNScholar is 'n aanlyn-akademiese navorsingsinligtingsdiens gelewer deur die Biblioteek. 

Dien tesis/proefskrif elektronies in
Tesisse en proefskrifte word jaarliks elektronies op SUNScholar ingedien.
Vir meer inligting oor die elektroniese inhandigingsproses, sien die riglyne op die Biblioteek se webblad, onder HULP | Elektroniese indiening van tesis.

Vra gedrukte tesis/proefskrif/verhandeling in elektroniese formaat aan
Kontak jou fakulteitsbibliotekaris met die titel en outeur van die tesis/proefskrif.


Submit theses/dissertations electronically to SUNScholar
Theses and dissertations are submitted electronically to SUNScholar. 
For more information on the submission procedure, see the Library webpage for guidance under Help | Thesis/dissertation submission procedure.

Request theses/dissertations available in print only in electronic format
Contact your faculty librarian with the title and name of the author of the thesis/dissertation.

Kontak ons

Cathrin Baadjies
+27 21 808 9139
Paulette Talliard
+27 21 808 9046
Mimi Seyffert-Wirth
+27 21 808 9431