Elektroniese naslaanwerke
Nuttige elektroniese naslaanbronne
Navrae: Tel: +27 21 808 4884 | E-pos
Personeel, studente, na-doktorale navorsingsgenote, kontrakwerkers en besoekende dosente of konsultante verbonde aan die US erken hulle verantwoordelikheid om seker te maak dat hulle nie enige elektroniese subskripsiebronne vir die doeleindes van masjienleer, algoritmiese ontwikkeling, toetsing of verbetering, of enige ander toepassings van kunsmatige intelligensie (KI) gebruik nie, behalwe waar die data van die subskripsiebronne slegs in ‘n plaaslik gehuisvesde omgewing gebruik word, die verwerkte data nie met ongemagtigde derde partye gedeel word nie, en die betrokke bepalings en voorwaardes gebruik vir hierdie doeleindes toelaat. |
Blaai deur ons versameling elektroniese naslaanbronne deur jou onderwerpsveld van die lys hieronder te kies:
- Agriculture
- Business, Management, Economics
- Classical studies, Antiquities
- Education
- Engineering, Technology
- Environment
- Fine arts
- General encyclopedias
- Geography, Travel, Tourism, Atlases
- History, Biography
- Journalism
- Language dictionaries
- Law
- Linguistics
- Literature
- Medicine and Health Sciences
- Music
- Performing arts
- Politics and government
- Psychology and psychiatry
- Science
- Social sciences
- Sport
- Theology, Religion, Philosophy
| International Encyclopedia of Dance, 1998 |