Skip to main content

Elektroniese boeke

Do not delete this hidden section - it contains embedded code to make the accordion tables below render correctly. WK 2025/12/15



Blaai deur die onderstaande alfabetiese lys om na 'n spesifieke e-boekplatform te soek.

Die LibGuide vir e-boeke kan geraadpleeg word vir die vind en gebruik van e-boeke in die Universitei​t Stellenbosch Biblioteek.

Navrae: Tel: +27 21 808 4884 | E-pos
 

KI-vrywaringsverklaring vir Gelisensieerde Subskripsies

Personeel, studente, na-doktorale navorsingsgenote, kontrakwerkers en besoekende dosente of konsultante verbonde aan die US erken hulle verantwoordelikheid om seker te maak dat hulle nie enige elektroniese subskripsiebronne vir die doeleindes van masjienleer, algoritmiese ontwikkeling, toetsing of verbetering, of enige ander toepassings van kunsmatige intelligensie (KI) gebruik nie, behalwe waar die data van die subskripsiebronne slegs in ‘n plaaslik gehuisvesde omgewing gebruik word, die verwerkte data nie met ongemagtigde derde partye gedeel word nie, en die betrokke bepalings en voorwaardes gebruik vir hierdie doeleindes toelaat. 

Die US sal nie vir die skending van enige derde party se kopiereg aanspreeklik gehou word nie. Tot hierdie mate vrywaar u die US, sy personeel en geaffilieerdes van enige eise wat uit die ongemagtigde of onbehoorlike gebruik van KI-hulpmiddels mag spruit.

Sien die Creative Commons FAQs en die volledige KI-vrywaringsverklaring vir Gelisensieerde Subskripsies vir meer inligting oor die gebruik van KI by alle bronne.

 

Sleutel:
Mobile compatible
​​Mobiele toegang beskikbaar
Guide available
Opleidingsgids vir die spesifieke databasis
Openily accessible content
Ooptoegang
Youtube guide available
Tutoriale beskikbaar op YouTube
Adobe Flashplayer content
Tutoriale beskikbaar op Adobe Flashplayer  


 

African Minds'n Versameling ooptoegangboeke oor sosiale wetenskappe wat betrekking het op Afrika. 
Openily accessible content
   
African Writers Series Sleutelwerke uit die Heinemann African Writers Series, wat bestaan uit gesaghebbende twintigste eeuse Afrika-literatuur en skrywers soos Steve Biko, Ama Ata Aidoo, Nadine Gordimer, en Buchi Emecheta insluit. Romans, kortverhale, dramas, gedigte en skrywerbiografieë is ingesluit.     
American Psychological Association (APA)‘n Versameling van APA handboeke     
AOSISVerken ons AOSIS Akademiese Boeke ooptoegang-boekkatalogus volgens akademiese domein. Ontdek die nuutste gepubliseerde boeke en bly op hoogte van komende boekvrystellings. 
Openily accessible content
   
Baen free libraryBaen Books stel hul titels in elektroniese formaat gratis beskikbaar. Enigeen kan die titels aanlyn lees of die boeke in een van verskeie formate aflaai.     
BartlebyDie voortreflike internet uitgewer van letterkunde, naslaanwerke en digkuns bied onbeperkte toegang tot boeke en inligting op die web.     
Bloomsbury Open Access CollectionBloomsbury ooptoegang-boeke is gratis om af te laai en te deel, befonds deur ’n gesamentlike model, en die meeste is onmiddellik met publikasie beskikbaar. 
Openily accessible content
   
Brill E-books'n Versameling akademiese e-boeke wat fokus op die Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe, Internasionale Reg en geselekteerde areas in die Wetenskappe.     
Brill Open Access'n Versameling akademiese e-boeke wat fokus op die Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe, Internasionale Reg en geselekteerde areas in die Wetenskappe. 
Openily accessible content
   
CABI Digital Books  
Openily accessible content
   
California Digital LibraryAkademiese materiaal, databasisse, opsommings van en aanhalings uit tydskrifartikels, elektroniese tydskrifte, uitgewershulpmiddele en naslaandatabasisse. 
Openily accessible content
   
Cambridge Books Online'n Groot versameling boeke oor alle vakgebiede, uitgegee deur Cambridge University Press.     
Cambridge CoreSien Cambridge Books Online     
       
De Gruyter'n Versameling akademiese e-boeke oor 'n verskeidenheid onderwerpe.     
Directory of Open Access Books (DOAB)‘n Groot versameling portuurbeoordeelde akademiese boeke met oop toegang. 
Openily accessible content
   
Ebook CentralTwee ProQuest e-boekplatforms, Ebrary en EBL, het saamgesmelt om Ebook Central te vorm.   
Guide available
Youtube guide available
Ebook Central (Proquest Business Ebooks)E-boektoegang tot die ProQuest Business Ebook-subskripsie beskikbaar via die Ebook Central-platform.     
Ebook Central (Proquest Economics Ebooks)E-boektoegang tot die ProQuest Business Ebook-subskripsie beskikbaar via die Ebook Central-platform.     
EBSCO E-books‘n Versameling akademiese e-boeke oor ‘n verskeidenheid onderwerpe.     
Free Books for DoctorsMeer as 300 gratis mediese boeke en soortgelyke webtuistes. Daaglikse aanbiedings van nuwe boeke     
Gale eBooksMeer as 1 900 e-boekuitgawes (4,000 volumes) beskikbaar     
Gale Virtual Reference Library (GVRL)Meer as 260 e-naslaanwerke en e-boeke oor 'n verskeidenheid onderwerpe.     
GoogleGoogle-webtuiste 
Openily accessible content
   
Google BooksVind die boek wat jy soek. As die boek nie meer aan kopiereg onderhewig is nie, of as Google die uitgewer se toestemming ontvang het, is 'n voorskou van die boek moontlik, en in sommige gevalle ook toegang tot die volteks. Indien die boek in openbare besit is, kan 'n pdf-kopie gratis afgelaai word.     
Hart E-bookssien IG Library     
Human Sciences Research Council PublicationsHierdie is ooptoegang e-boeke, afkomstig van die HSRC-webtuiste, beskikbaar met registrasie. 
Openily accessible content
   
ICE Virtual LibraryICE Virtual Library van ICE Publishing, die mees omvattende aanlyn siviele ingenieursbron in die wêreld.     
IET Books‘n Versameling van ongeveer 400 elektroniese boeke oor ingenieurswese wat tussen 1979 en 2014 deur The Institution of Engineering and Technology gepubliseer is. Die klem val op elektriese en elektroniese ingenieurswese.   
Guide available
 
IG Library‘n Paar honderd elektroniese boeke oor privaatreg, publiekreg en menseregte. 
Openily accessible content
   
Institution of Civil Engineers (ICE) Eurocodes CollectionICE se Eurocode-versameling.     
Intech Open'n Versameling van meer as 420 gratis elektroniese boeke in die wetenskap en verwante onderwerpe.     
International Development Resource Centre'n Versameling van meer as 200 gratis boeke oor wêreld- en streeksake rakende billike en volhoubare ontwikkeling.     
Intersentia E-bookssien IG Library     
JSTOR'n Versameling akademiese e-boeke oor 'n verskeidenheid onderwerpe.     
JSTOR Open Access E-books'n Versameling ooptoegangboeke gepubliseer deur JSTOR 
Openily accessible content
   
Karger Fast Facts HandbooksKarger bied klinici en pasiënte onbeperkte gratis toegang tot die Fast Facts-reeks, ’n versameling van meer as 100 bronne wat verskeie onderwerpe in die geneeskunde-veld dek.     
KnovelWetenskaplike en ingenieurshandboeke van verskeie uitgewers.     
Knowledge Unlatched'n Paar honderd ooptoegang- akademiese boeke van 'n verskeidenheid universiteits- en ander akademiese uitgewers 
Openily accessible content
   
Lippincott, Williams & Wilkins E-books'n Versameling elektroniese boeke oor medisyne, gehuisves op Universiteit Stellenbosch se bestaande OVID platform.   
Guide available
 
Maak sin van verwysingsDie Harvard-, APA- en Vancouver-metode en die voetnootstelsel. Uitgegee deur Universiteit Stellenbosch Taalsentrum     
Make sense of referencingDie Harvard-, APA- en Vancouver-metode en die voetnootstelsel. Uitgegee deur Universiteit Stellenbosch Taalsentrum     
Many booksBlaai deur die gewildste titels, aanbevelings of onlangse resensies deur besoekers. Daar is meer as 29 000 e-boeke hier beskikbaar, almal gratis. 
Openily accessible content
   
Million Books Project'n Vroeë versameling boeke van die Indiese skanderingsentra van die Universal Library Project, soms ook bekend as die Million Books Project.     
MIT Press (Open Access eBooks)'n Nuwe, kollektiewe aksie Ooptoegang-sakemodel vir Wetenskaplike Boeke 
Openily accessible content
   
MyiLibraryMyiLibrary het saamgesmelt met Ebook Central en al ons MyiLibrary titels is op die nuwe platform beskikbaar.     
National Academies Press'n Versameling van meer as 9 000 gratis elektroniese boeke oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe in, onder meer, die wetenskap, biologie, rekenaarwetenskap, ingenieurswese, gesondheid, ruimtewetenskap en dierevoeding.      
OAPEN LibraryDie OAPEN Biblioteek bevat vrylik toeganklike akademiese boeke, hoofsaaklik in Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe. OAPEN werk saam met uitgewers om 'n gehaltebeheerde versameling van ooptoegangboeke op te bou, en bied aan uitgewers, biblioteke en navorsingsbefondsers dienste ten opsigte van verspreiding, gehalteversekering en digitale bewaring. 
Openily accessible content
   
Open Research Libraryn Gasheerplatform wat wetenskaplike boekpublikasies, en ander akademiese ooptoeganginhoud van hoë gehalte, gratis vir enigiemand, enige plek in die wêreld beskikbaar maak. 
Openily accessible content
   
OpenBook Publishers'n Paar dosyn boeke oor sosiale en geesteswetenskappe, uitgegee deur OpenBook Publishers. Volledig gedigitaliseerde weergawes van al hul boeke is vryelik op hul webwerf beskikbaar. Die skakel daarheen is beskikbaar op elke boek se tuisblad. Hierdie weergawes kan op enige rekenaar of draagbare toestel wat aan die internet gekoppel is, gelees word. 
Openily accessible content
   
OUP's Open Access eBooksMeer as 50 Ooptoegang-boeke is tans sonder betaalmuurbeperking op OUP beskikbaar. ’n Gratis PDF-weergawe van elke titel is beskikbaar om te lees en te deel volgens die bepalings van die Creative Commons-publikasielisensie, mits die outeur behoorlik aangehaal word. Let asseblief daarop dat derdeparty-materiaal wat in die publikasie ingesluit is, aan kopieregbeperkings onderhewig kan wees; behoorlike toestemming om hierdie materiaal te hergebruik moet by die kopiereghouer verkry word. 
Openily accessible content
   
Palgrave Business and Management E-books'n Versameling van 'n paar honderd elektroniese boeke gepubliseer deur Palgrave.     
Palgrave Economics and Finance E-books'n Versameling van 'n paar honderd elektroniese boeke gepubliseer deur Palgrave.     
Palgrave Language & Linguistics E-books'n Versameling van ongeveer 25 elektroniese boeke, uitgegee deur Palgrave.     
Palgrave Media & Culture E-books'n Versameling van ongeveer 80 elektroniese boeke, uitgegee deur Palgrave.     
PLAASPublikasies van die Institute of Poverty, Land and Agrarian Studies aan die Universiteit van Wes-Kaapland, 'n leidende navorsing- en opleidingsentrum wat wêreldwyd bekend is vir hulle toegepaste navorsing en kritiese vakgeleerdheid van hoë gehalte. 
Openily accessible content
   
Project GutenbergProject Gutenberg bied meer as 36 000 gratis e-boeke wat op 'n rekenaar, Kindle, iPad, iPhone, Android of ander mobiele toestelle afgelaai kan word. Kies tussen ePub-, Kindle-, HTML- en eenvoudige teksformate.    
Referex (Engineering Village platform)sien Science Direct E-Books     
Sage E-books'n Versameling van meer as 150 handboeke en naslaanwerke, uitgegee deur Sage.     
SALDRUPublikasies van SALDRU, 'n navorsingsgebaseerde sosiale bewustheidsinisiatief wat by die Universiteit van Kaapstad se School of Economics gehuisves word.    
Science Direct E-BooksMeer as 3000 e-boeke en naslaanwerke, uitgegee deur Elsevier, en gehuisves op die US se bestaande Science Direct platform.     
Springer E-Books'n Versameling e-boeke oor biomediese en lewenswetenskappe wat in 2009 uitgegee is, sowel as enkele Springer naslaanwerke, gehuisves op die US se bestaande SpringerLink platform.     
Taylor & Francis E-booksBoeke in die vakgebiede geestes- en sosiale wetenskappe.     
Taylor & Francis Healthcare E-books'n Paar dosyn elektroniese boeke oor medisyne, gesondheidsorg en verwante onderwerpe.     
Wiley-Blackwell E-books'n Paar dosyn elektroniese boeke op die gebied van wetenskap, ingenieurswese, medisyne en opvoedkunde, gehuisves op die US se bestaande Wiley-Blackwell platform.     
World Scientific'n Versameling akademiese e-boeke oor 'n verskeidenheid onderwerpe.