Japan-US-webinaar bespreek streeksamewerking
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om...
Departement Politieke Wetenskap onder die beste in SA
Die Departement Politieke Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangewys as een van die bestes in Suid-Afrika deur die Academic Ranking of...
US-student wil meer jongmense in politiek sien
Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, het een keer gesê: “Die jeug van vandag is die leiers van môre." Vir 'n student van die...
US loods eerste datasentrum in SA gefokus op demokrasie
Die eerste datasentrum gefokus op demokratiese navorsing en die ontwikkeling van die Sosiale Wetenskappe in Suid-Afrika sal in Mei geloods word by die...
Internasionale samewerking werp vrugte af vir US en sy vennote
Die verhouding tussen Northwestern-universiteit en die Universiteit Stellenbosch is 'n toonbeeld van strategiese samewerking en die bou van vennootskappe.
Dis...
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n...
Het ons Grondwet sy vervaldatum bereik?
"Met die navorsing vir ons boek het ons in wese ondersoek wat die Grondwet vir verskillende belanghebbendes in Suid-Afrika beteken. Sodoende het ons op drie...
TRU brei navorsing oor Afrika-demokrasie uit deur nuwe datastelle te bestudeer
Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste...